LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parfait at Oude Hoek | LekkeSlaap
+31

Parfait at Oude Hoek

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat, Oude Hoek 207, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Parfait at Oude Hoek is 'n moderne selfsorgwoonstel in die historiese middedorp van Stellenbosch. Die woonstel is in die bekende Kerkstraat geleë; van hier af kan gaste stap na kroeë, restaurante, museums en winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het ?2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kamer het 'n deur wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het lugversorging en het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele en 'n uitsig op die Stellenbosch-berg. Gratis ondergrondse parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Parfait at Oude Hoek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Parfait at Oude Hoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Andringastraat, Oude Hoek 207, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parfait at Oude Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat, Oude Hoek 207, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50799d081df76a2dfb721b8e1f1fb713aeef42cd831d168b0fb0f7eaddd0fc1bfcbb04e368a3486d76d42caaa2bd098d7d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 Andringa Street 207 Oude Hoek 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.937894586202 18.861439531667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!