LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parfait at Ryneveld Street | LekkeSlaap
+21

Parfait at Ryneveld Street

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Parfait at Ryneveld Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Juan-pierre S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-pierre S
Saam met vriende

Once in a life time experience.

Baie lekker gebly in Parfait, baie netjies skoon en rustig gewees. Sal dit aanbeveel vir mense wat by 'n rustige plek wil slaap en Stellenbosch tot sy beste ervaar. Parfait is net bo klomp restaurante en kafees so dis baie lekker as jy vinnig net iets wil eet of drink.

Selma D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selma D

Was heerlik gewees.

Het net 'n probleem met aanwysings gehad - moeilike ingang.

Janke V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, goeie diens en netjies.

Ons het al 'n paar keer hier bespreek en kom elke keer weer terug! Sentraal in die middel van Stellenbosch, stapafstand van alles af, met veilige parkeerplek en vriendelike diens van Ilze af! Ilze was flink om te help met muskietweermiddel, baie dankie!

Janine M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met vriende

A great place to stay.

The apartment was situated very conveniently, we could walk to the central areas from there, and underground parking was a big plus. It was clean and well equipped. I would definitely stay there again. There was no WiFi, which was missed, as it stated that there would be. There is a coffee shop right outside which opens very early, so if you are wanting to sleep later than 6.30 it could be a problem.

Ferdinand G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand G

Bekostigbaar en baie goed geleë met 100% veilige parkering.

Parfait kan gerus daarna kyk om DStv Premium te kry i.p.v. DStv Family. Hulle moet asb. ook noem dat daar heelwat steil en nou trappe is om op en af te klim vanaf die parkering en dan weer vanaf grondvloer tot by die woonstel. Dit is baie moeilik en gevaarlik vir ouer persone.

Carisa P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar in die eenheid en jy is binne loopafstand na alles in die dorp. Parkering is veilig agter slot, maar baie beknop. Die eenheid is baie netjies.

Gretel J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel J

Dit was heerlik! Naby aan als en lekker gerieflik!

Baie dankie aan Ilze en haar span. Ons het ons kuiertjie in Stellenbosch terdeë geniet en sal beslis weer by Parfait at Ryneveld Street gaan bly. Dit is baie sentraal geleë, stapafstand van die mall, Botaniese tuin en die Eerste Rivier af. Dit is veilig en jou bure is oulike eekhorinkies met bosstertjies wat mekaar in die bome rondjaag en voëltjies wat jou wakker sing. Die woonstel is oulik en gerieflik en baie netjies. Die parkering is ondergronds en ek was nie vir een oomblik bekommerd oor my voertuig nie. Daar is ook 24 uur sekuriteit, so mens kan heeltemal gerus wees.

Maria V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Dit is heerlik sentraal en spiksplinter skoon.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat, Koetsiershuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c8495fcf8af2cb1ea261109302cb16760ba015d28293570b6bf91b54cc2b219e72f31941f977449ebe8c80f2d73a42f9cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Ryneveld Street Koetsiershuis 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.937449 18.862819
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!