Parfait at Welgevonden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Parfait at Welgevonden bied luukse selfsorg-verblyf op 'n pragtige sekuriteitslandgoed net buite Stellenbosch en dit kyk oor die wingerde en 'n park. Die huis is naby die Stone Square Winkelsentrum met 'n wassery, kruidenierswinkel, apteek, restaurante, skoonheidssalonne en ander geriewe.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Daar is 'n oop studeerkamer, slaapkamers en badkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis, eetarea en leefarea is op die grondvloer. Die groot en gerieflike kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n spens. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het lugversorging en 'n platskerm-TV.

Die sitkamer bied toegang tot 'n houtdek met stoepmeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n swembad.

Die landgoed het 'n dam waar jy kan visvang en daar is pragtige parke.

Slaapplek

'n Bespreking by Parfait at Welgevonden sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parfait At Welgevonden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za