Pari Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pari Gastehuis in Middelburg bied die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek op pad na ander bestemmings.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat uniek en smaakvol ingerig is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe in.

Ontbyt is ingesluit en ander heerlike etes kan teen ekstra koste bestel word. Die gastehuis het ook braaigeriewe tot gaste se beskikking en 'n konferensiekamer wat gehuur kan word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Pari Gastehuis is naby 'n paar winkels, restaurante en die dorp se hospitaal. Ons is sowat 5 minute se ry vanaf die Middelburg Buiteklub.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pari Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za