Zwartkop Akkommodasie by Paris for You | LekkeSlaap
+10

Paris for You

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phyllite-laan 90, Zwartkop, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paris for You is in Zwartkop en bied slaapplek aan 4 gaste.

Dit is op die eerste verdieping van die hoofhuis en het 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Verder is daar 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en eetarea. 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die swembad en braaigeriewe gebruik en parkeerplek word voorsien.

Paris for You is 3 km van die Centurion Lifestyle Centre, 5 km van die Netcare Unitas Hospitaal en 6 km van Zwartkop Country Club af.

Slaapplek

’n Bespreking by Paris for You sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Paris for You
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Phyllite-laan 90, Zwartkop, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phyllite-laan 90, Zwartkop, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5zshhZFisEdvVH1z43pwBfS8SB7eARimhAxzrAZYOkjqS0WWTE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 90 Phyllite Avenue Zwartkop 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.862356 28.177754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za