Ferndale Akkommodasie by Park Lodge | LekkeSlaap
+14

Park Lodge

41 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 268, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die lodge is om die draai van Brightwater Commons en Carreira-sentrum, en Randburg-sakekern, Sandton, Cresta-sentrum, die Coca Cola Dome, Rhema-kerk, Monte Casino en Kya Sands is ook nabygeleë.

Park Lodge is 'n gemaklike en ruim gastehuis wat na adie behoeftes van enige reisiger omsien. Die 3 slaapkamers deel 'n eetkamer en 'n sitkamer met DStv. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis. Dié lodge laat 'n mens lekker tuis voel en is veral geskik vir langer selfsorg-verblyftydperke en groepbesprekings van 4 tot 6 gaste.

Naas die hooflodge is daar 2 aparte kamers - 'n dubbelkamer met 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer, asook 'n bekoorlike solderkamer met 'n en suite-stort - wat elkeen koffie- en teemaakgeriewe en privaat ingange bied.

Die ruim, sonnige woonstel het 'n privaat ingang en patio, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n eet- en leefarea met 'n slaapbank wat toegang bied tot 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Daar is volledige sekuriteit en daar is oorgenoeg parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 41 resensies vir Park Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hooflaan 268, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Park Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 268, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyN2ZhZDI5LTNhODAtNDYxYi1iOWYxLWMzNzUyMWVlZjNhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 268 Main Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.09771461538 27.995331287384
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za