Park view villa Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die 'Parkview Villa' is 'n selfversorgings- gastehuis met vier eenhede en dit is in die stil woongebied van Sherwood in Durban geleë. Ons het drie luukse dubbel-slaapkamers met dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die eenhede is met handdoeke, linne, ingeboude kaste en dakwaaiers toegerus. Daar is ook 'n enkelkamer.

Daar is niks beter as om u voete op te lig, te ontspan en om 'n goeie nagrus na afloop van 'n besige dag met baie afsprake te geniet, en die 'Parkview Villa' is net die regte plek daarvoor. Ons is gerieflik slegs 10 minute van die sentrale sakesentrum en Durban se pragtige strande, die Pavilion inkoopsentrum, die 'Gateway' asook van teaters en die Universiteit van KZN af geleë. Dertig of vyf-en-veertig minute per motor sal u in Amanzimtoti laat skubaduik en u by die Itala Wildreservaat bring.

Ons het 'n braai en onthaal-area, 'n kristalhelder swembad, M-net, DStv, veilige parkering en is vol gelisensieerd.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Park View Villa Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za