Parkhill Luxury Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Parkhill Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 'n uitsig. Die woonstel is in 'n woonstelbok in Groenpunt en ideaal geleë oorkant Kaapstadstadion en 1,5 km vanaf die V&A Waterfront.

Dié woonstel is op die sesde verdieping van die woonstelblok en word via 'n hyser bereik. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Slaapplek

'n Bespreking by Parkhill Luxury Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parkhill Luxury Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 499 R1 274 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za