LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parkmore Gem | LekkeSlaap
+7

Parkmore Gem

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Parkmore Gem
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaco V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Luuks en netjies.

Parkmore Gem is 'n groot, luuks, modern, skoon en netjiese woonstel. Dit is in 'n stil, veilige area met motorhuisparkering vir 1 motor. Al kritiek wat ek kan gee is dat bietjie meer ventilasie nodig is in die woonstel. Ons het baie lekker gebly. Daar was ook water en melk in die yskas wat beteken dit was nie nodig vir ons om rond te ry en melk te koop om koffie te maak nie.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede Straat 120, Parkmore, Sandton, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh9TsGdZF3Jlklh7cm7F2tfNUMiJeumrSexFrgsuwlRewIzPrxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 120 Second Street Parkmore 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.103952884759 28.041393281117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!