Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkside Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Parkside Guesthouse bied gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die Towerkop- en die Elandsberg in Ladismith.

Verblyf is in 6 kamers beskikbaar met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar wat na die swembad lei.

Die B&B het WiFi en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe, braaipakke, hout en parkering. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Ladismith bied 'n verskeidenheid wynkelders, sowel as roetes vir perdry, stap, voetslaan, fietsry en 4x4.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Parkside Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Illona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 5

Ligging

  • Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parkside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80BCwuoqYskkVrIrdHm5TRtJ6B3eBLwI7XlwI1DriQleIBJGmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 10 Frans Visagie Crescent Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.48622769112 21.263919353454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem