Oos-Londen Akkommodasie by Parrot Peek Inn | LekkeSlaap
+21
+21

Parrot Peek Inn

Gastehuis
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvin Grove 22, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Parrot Peek Inn is in die stil voorstad Beaconbaai in Oos-Londen geleë. Oos-Londen is 'n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus.

Die verblyf word in 5 eenhede aangebied wat elkeen oor sy eie ingang beskik. Daar is selfsorgfasiliteite in 3 van hierdie eenhede. Ontspan en geniet die gerief van ons en suite-kamers wat elkeen individueel ingerig is. Elke slaapkamer het sy eie TV met sekere DStv-kanale.

'n Volledige Engelse ontbyt word elke dag tussen 07:00 en 08:00 in die sonnige eetkamer bedien. Die rustige atmosfeer wat tydens ontbyt heers sal verseker dat jy jou dag reg begin. Indien ontbyt vroeër of later verlang word of indien jy spesiale dieetversoeke het (bv. vegetariër), moet die nodige reëlings asb. met aankoms getref word. Aandete word op versoek teen ekstra koste bedien. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Kelvin Grove 22, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvin Grove 22, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzI0NDM5LWZhM2YtNDZjYy1hZjg1LTI0ZjlhZTRiNjBhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 22 Kelvin Grove Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.968492 27.946676
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za