LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pasteur Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Pasteur Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Pasteur Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nick P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en gesellige plek.

Lekker slaapplekkie in die hartjie van die Vrystaat.

Jani S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani S

Netjiese kamer en vriendelike diens.

Lekker oorgebly by Pasteur Gastehuis. Vriendelike diens. Kamer was mooi en skoon. Rustige omgewing en nie te ver van die snelweg af nie.

Grietjie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Everything was good.

Elzaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D
Saam met vriende

Baie tevrede!

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Die plek is baie netjies en skoon! Ek sal vir seker weer daar bly!

Pasteur Guesthouse's terugvoer

Goeiedag! Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms!
Groete
Pasteur Gastehuis

Pasteur Guesthouse
Valerie Heidi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie Heidi V
Enkelreisiger

Rustig en aangenaam.

Dankie aan tannie Marguerite vir die hartlike ontvangs. Die kamer/badkamer is keurig ingerig en alles pragtig en skoon, 'n lafenis vir die moeë reisiger.

Pasteur Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis.
Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete.

Pasteur Guesthouse
Marliza B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza B

Rustig, ruim en gasvrye verblyf.

Ruim en van die beste gehalte. Mens voel baie spesiaal as gas. Gasvrou doen haar bes vir jou en die aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Sal net by Pasteur Gastehuis in die toekoms bly.

Pasteur Guesthouse's terugvoer

Baie dankie! Dit was ‘n voorreg om jul as gaste te ontvang.

Pasteur Guesthouse
Mlungisi S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi S
Enkelreisiger

Good stay. Very comfortable, like any other top hotels.

I enjoyed my stay and wished if would have been for longer.

Pasteur Guesthouse's terugvoer

Thank you Mlungisi for the kind words.
You will always be welcome at our place.

Pasteur Guesthouse
Marthinus E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer en badkamer is nie baie groot nie, maar netjies en keurig ingerig en ons het lekker daar oornag.

Die omgewing waarin die gastehuis geleë is, is nie iets om oor huistoe te skryf nie, maar die pluspunt vir iemand wat die hospitaal moet besoek is dat dit gerieflik naby geleë is. Dit is baie goeie waarde gemeet teen die tarief wat gevra word, en ons sal dit aanbeveel vir iemand wat `n relatief goedkoop, maar goeie oornagverblyf in Bloemfontein benodig.

Pasteur Guesthouse's terugvoer

Dag Tinus. Dankie vir die resensie! Dankie ook vir die aanbeveling by ander! Sien uit om jou weer in die toekoms te ontvang!
Groete
Pasteur Gastehuis

Pasteur Guesthouse
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenhoekstraat 38, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA183wXmV7v7oyUmicOFDCwjwv47cV4AqTouVrsDIcTpfFg4i5u0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 38 Leeuwenhoek Street Hospitaalpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.136361171406 26.195768046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!