LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Patcham Place | LekkeSlaap
+64

Patcham Place

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Patcham Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annemarie F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir jou geld met die vriendelikste eienaar en personeel.

Beste waarde vir jou geld met seker die vriendelikste eienaar en personeel.

Michael W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met vriende

Great value for money with that little something extra!

An adorable gem hidden away from the bustle of the town but walking distance to almost every eatery and attraction. The rooms are spacious and clean and the little patio had an excellent view. We were also pleasantly surprised that there was a limited DSTV package (with MNet) over the usual Open View channels that some establishments have. The owners were friendly and we had no problems checking in. The full breakfasts were absolutely lovely and a great way to start the day. Our only cause for concern (as Gautengers) was the open parking, this was however slightly less stressful with the police station being across the dirt road.

Anneke C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, relaxing place.

Best breakfasts you can think of. The rooms are very comfortable and well equipped and everything was think off. This is superb accommodation.

Ronel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A room with very pretty views and perfect location.

We enjoyed our stay very much. Had a lovely room with pretty views overlooking the garden and Maluti mountains. Loved the breakfast variety as well. Just the right location to be able to walk to all shops and restaurants. We will definitely book here again.

Annemarie C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C

Uitstekende diens, heerlike kos en puik ligging met mooi uitsig.

Dankie aan Karel en Bianca vir vriendelikheid en spesiale welkom voel. Ek kan beslis die gastehuis aanbeveel vir rustige ontspanning met mooi uitsig. Ontbyt ook heerlik. Ek kom beslis weer terug.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie Annemarie.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Karel

Patcham Place
Amorie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons weer A+++.

Ek het eindlik die naweek vir my ouers bespreek, so hulle het oorgebly. Die terugvoer wat ek van hulle af ontvang het was als net positief. Die verwarmers in die badkamer en ondervloerse verhitting was vir hulle 'n groot plus punt! Baie baie dankie aan Karel en sy mensies. Ons beveel julle aan vir ons vriende en familie.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie Amorie, ook vir die aanbeveling.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Karel

Patcham Place
Willem L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, professioneel en is 'n waardige 4-ster.

Karel is 'n professionele herbergier - die verblyf en ontbyt was uit die boonste rakke. Verder is die perseel sentraal binne loopafstand van al Clarens se geriewe geleë!

Annemarie J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker hier oorgebly en as ons weer in die rigting kom weer hier wil oorbly.

Die ontbyt was heerlik, goed voorberei en mooi voorgesit.

Patcham Place's terugvoer

Hi Annemarie,
Ek is bly julle was tevrede met julle verblyf. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Karel

Patcham Place
Hellette D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing plek met alles en meer.

Eienaar ons baie welkom laat voel. Amazing, skoon en netjiese plek. Klein extras wat jy nie by elke gastehuis kry nie. Baie cozy en warm plek. Ontbyt uit die boeke en baie professioneel.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Hellette, ek hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete

Karel

Patcham Place
Johan M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van Clarens.

Sal die B&B hoogs aanbeveel. Persoonlike aandag van eienaar Karl wat ook 'n heerlike ontbyt verskaf het die oggend. Kamer goed toegerus met alles wat jy benodig. Goeie nagrus. Restaurante van te kies 'n klipgooi van daar en in loopafstand. Veilige parkering. Was twee aande daar en kon maklik langer gebly het, asook rustige omgewing met lieflike uitsig oor berg.

Pierre P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Ons het ons verblyf by Patcham Place terdeë geniet. Alles was netjies en skoon, ontbyt baie lekker en die uitsig oor die tuin en berg is iets besonders.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie.

Groete

Karel

Patcham Place
Werner W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en uitsig. Baie gerieflik.

Gasvrou het ons baie tuis laat voel. Uitstekende ontbyt.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering

Groete

Karel

Patcham Place
Willem V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing stay.

Well-run establishment with personal attention from the owner. Very neat and ideally situated close to all activities.

Patcham Place's terugvoer

Thank you very much. We hope to see you again soon.
Regards,
Karel

Patcham Place
Anitta V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, elke oomblik geniet.

Netjies, stapafstand van die dorp af, die ontbyt is wonderlik, kamer is skoon en baie gerieflik. Die eienaar is heeltyd betrokke en hulpvaardig, sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Anitta. Ek hoop julle kom kuier weer.
Groete
Karel

Patcham Place
Daryn B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Skoon en naby die square.

Patcham Place's terugvoer

Dankie vir die resensie.

Groete

Karel

Patcham Place
Christian S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby aan alles.

Baie lekker verblyf, naby aan alles en vriendelike diens.

Patcham Place's terugvoer

Dankie vir die resensie sowel as die informasie, dit help baie.

Groete

Karel

Patcham Place
Corien F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien F
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Karel en sy vrou is 2 besonderse mense. Patcham Place is regtig 5 ster verblyf. Die gasvryheid van almal by Patcham Place was uitstekend. Hulle gee aandag aan fyn detail van die kamers tot by ontbyt. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Patcham Place's terugvoer

Baie dankie vir die posetiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Ons hoop om julle gou weer in Clarens te sien.

Vriendelike groete

Karel en Lucille

Patcham Place
Ilse V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Gasvryheid uitstekend!

Clarens is pragtig en veilig. Patcham Place so goed geleë dat mens oral kan loop.

Pieter K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en ontbyt.

Kan die plek aanbeveel. Vriendelike mense en uitstekende diens.

Tania B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en puik diens.

Baie vriendelik ontvang, baie skoon kamer en beddegoed, baie behulpsaam met heerlike ontbyt.

Maria V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, goeie diens, heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang, die kamer was pragtig skoon en alles was baie netjies. Die eienaars doen moeite met die ontbyt, en om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die huis is stapafstand vanaf die markplein. Ek kan die blyplek enige tyd aanbeveel. Sal in die toekoms weer daar gaan bly.

Patcham Place's terugvoer

Thank you very much and we hope to see yo again.

Love Rich & Carol

Patcham Place
Heinrich E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Gesin met tieners

Pragtig, netjies en goed toegerus, baie sentraal binne loopafstand van alles wat Clarens bied.

Ons is baie goed ontvang by die pragtige gastehuis. Ons verblyf was vir 4 nagte en ons het elke oomblik baie geniet. Die persoonlike sorg was baie goed en ons het baie spesiaal gevoel. Die ontbyt was besonders en het 'n wye keuse van ontbytgeregte gebied. Ons het juweliersware in een van die laaie vergeet. Die personeel het dit gevind en Carol die eienares van Patcham Place het dit kosteloos na ons versend in Johannesburg! Ons sal graag weer by Patcham Place oornag en kan dit graag aanbeveel.

Patcham Place's terugvoer

Hi Heinrich,
It was an absolute pleasure. Looking forward to your next visit.

Regards,
Rich and Carol.

Patcham Place
Cindy I - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was van goeie gehalte. Ons het ons tydjie by Patcham Place baie geniet.

Ons tydjie by Patcham Palce was baie aangenaam. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer, hoewel so bietjie aan die klein kant, was baie mooi opgemaak en baie netjies. Die ontbyt was uitstekend. Ons sal Patcham Place beslis aanbeveel en sal graag weer daar bly.

Heila G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Baie mooi plek. Skoon en netjies met baie goeie kliëntediens!

Noreen K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Ons het een nag hier oorgebly. Pragtige, netjiese verblyf. Presies wat die beskrywing is. Baie gasvrye eienaars en die ontbyt was regtig lekker.

Ann V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese, verhitte kamer en 'n warm, vriendelike gasvrou en gasheer het ons naweek onvergeetlik gemaak!

Die persoonlike, hartlike ontvangs deur Carol en Richard het alreeds ons onvergeetlike naweek in Clarens begin inkleur. Die heerlike warm en netjiese kamer met ondervloerse verhitting asook die verhitte badkamer, saam met die heerlike sjerrie en ons pragtige uitsig op die tuin en veral op die berg, was vir ons 'n groot bederf. Die komplimentêre bottel shiraz saam met ons ete by GOSTO restaurant was 'n heerlike verrassing en die ontbyt was telkens aptytwekkend en smaakvol! Baie dankie Carol en Richard, ons gaan beslis weer so maak!

Patcham Place's terugvoer

Hi Johan
Thank you very much and I hope we see you back soon.
Love Richard & Carol

Patcham Place
William H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Gesin met tieners

Luuks.

Dankie vir al die ekstras soos ondervloerse verhitting, elektriese komberse en 'n verwarmer in badkamer. 'n Moet vir 'n winterkuier in Clarens.

Patcham Place's terugvoer

Hi Wilma
Thanks for the lovely review.

Regards
Carol

Patcham Place
Neels R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvry.

Die omgewing is huislik en vriendelik met goeie diens en 'n netjiese, gerieflike kamer.

Patcham Place's terugvoer

Hi Neels
Thanks for doing a review for us and hope to see you back!

Regards,
Carol & Richard

Patcham Place
Dennis C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, great room and breakfast. Value for money.

Pleasantly surprised withe the high quality of the room and furnishings. Beautiful garden and well situated.

Patcham Place's terugvoer

Thanks Dennis, hope to see you back!

Patcham Place
Jan M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Enkelreisiger

Zeer nette kamers leuk ingericht.

Zoals de vorige keren was het weer als thuiskomen.

Patcham Place's terugvoer

Hi Jan
It was lovely having you back and hope to see you next Year.
Love Carol & Richard

Patcham Place
Rita P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P
Enkelreisiger

Pragtige plek met vriendelike mense.

Die uitsig asemrowend. Kan dit aanbeveel.

Patcham Place's terugvoer

Hi Michelle

Thank you for the lovely rating and it was great having you here, I hope we see you back here at Patcham in the near future.

Love,
Carol

Patcham Place
Cilla M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully comfortable with excellent hosts.

Excellent quality accommodation.

Bertie N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie N
Enkelreisiger

Ek het van Patcham Place gehou met die ligging van my kamer se uitsig vanaf die balkon, en die aangename mense wat dit besit en bedryf.

Die koffie in die kamer (met die beskuit) was 'n byvoordeel, en die ontbyt was heerlik soos ek dit bestel het. Daar is 'n redelike groot ontbytkeuse. Die ligging ten opsigte van die middedorp is uitstekend met net enkele minute se stap daarheen. Die tarief was myns insiens billik.

Patcham Place's terugvoer

Hi Bertie
Thank you for the lovely rating and I hope we see you back in Clarens.
Love Carol

Patcham Place
Nico R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekend, skoon, netjies en veilig. 100%.

Patcham Place's terugvoer

Hi Nico,
Thank you for the lovely feedback, we hope to see you back soon.
Love, Richard

Patcham Place
Bessie B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie B
Saam met vriende

Warm, gasvry, onverbeterlik!

Sal verseker weer van Patcham Place gebruik maak! Het slegs vir 1 nag bespreek, kon nog 'n hele paar dae daar vertoef! Heerlike balkon met uitsig oor tuin en pragtige berge. Heerlike ervaring.

Annari D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar moet 'n Patcham Place in elke dorp wees.

Gerieflike en luukse verblyf naby al die winkels en restaurante in Clarens. Heerlike ontbyt en goeie diens.

Lew L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lew L
Enkelreisiger

Friendly and very relaxed.

Walking distance from all attractions Clarens offers. Our hosts were very friendly. The room was comfortable and very neat. Breakfast was stunning. I will certainly be back.

Heinrich L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent customer orientation

We have enjoyed our stay with Carol and Richard very much. Heinrich & Magdalena.

Sean M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Wat 'n lekker verrassing! Dit is 'n verskriklike mooi plekkie! En die gasvryheid was uit die boonste rakke. Sal verseker weer daar gaan slaap.

Jane A - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane A

Excellent stay - would have liked to have stayed longer,

My mother and I stayed overnight whilst travelling through the Free State on a road trip. The service and hospitality we received from Carol and Richard was utterly superb - we really would have liked to have stayed longer. Their restaurant that we were booked into for dinner was simply stunning - really worth the visit.

Werner G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Bo verwagting!

Ek was ten volle tevrede en beveel Patcham Place aan vir sy gemak, kwaliteit en ligging (klipgooi vanaf die dorpsplein). Lekker ontspanne en vriendelik.

Belinda P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Saam met vriende

Excellent

Fabulous B&B, to me, it was 5 star. Richard and Carol run an amazing B&B, very clean, modern facility, breakfast fantastic, would definitely recommend.

Peter H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Should I revisit Clarens I will definitely stay here.

A really lovely place. Carol was attentive and very pleasant. I would recommend Patcham Place without hesitation or reservation. The ladies in my party made the suggestion that they would feel safer if grab rails were fitted in the showers.

Klaus Peter H - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very happy with our stay at Patcham Place

We would like to come back here again, at some point in the future!

Salome B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

A great place in Clarens.

Nelene D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene D
Saam met vriende

Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Baie lekker, huislike atmosfeer! Die kamers en badkamers is baie mooi. Die gasheer en gasvrou is baie aangenaam. Baie lekker ontbyte.

Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 262, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NTVmYTZlLWFjYTktNGZjMy04MjhmLTdlYjNmZGI3ZTViMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 480  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 262 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.515419845794 28.41905046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!