Opsomming van Resensie
Elsa K - Aug 2022
Gemiddeld
Gasvry, mooi, waarde vir geld, bederf-ontbyt, netjies en skoon.
Hettie N - Aug 2022
Gemiddeld
Gasvry, rustig en lekker.
David C - Mei 2022
Gemiddeld
A cute home away from home.
Filla D - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie netjies en smaakvol toegeruste kamer.
Albert J - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik gekuier met pragtige uitsig oor die stroompie en berg.
Gail B - Feb 2022
Gemiddeld
Very pleasant host and great stopover.
Epilite 98 Cc Peter Albert B - Jan 2022
Gemiddeld
Ideale wegbreek in Clarens.
Lees meerPatcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die omvattende resensie.
Ons waardeer julle terugvoer en sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Karel
Susana S - Okt 2021
Gemiddeld
Quiet, beautiful and peaceful place.
Jan H - Okt 2021
Gemiddeld
Een van die beste selfversorging-B&B's waar ons nog tuis gegaan het.
Johann V - Okt 2021
Gemiddeld
Puik
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en aanbeveling.
Ons waardeer dit baie.
Karel & personeel
Cade A - Jul 2021
Gemiddeld
A quaint and homely stay.
Kobus B - Jul 2021
Gemiddeld
Great, maar kort.
Mari J - Jun 2021
Gemiddeld
Dit was baie gesellig, dankie.
Nick B - Jun 2021
Gemiddeld
Ideaal vir ’n kuier in Clarens en daar te oornag.
Tracey N - Apr 2021
Gemiddeld
Awesome place to visit and stay.
Ina H - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en gasvry
Riana V - Feb 2021
Gemiddeld
’m Heerlike ervaring van die begin totdat ons vertrek het.
Lees meerMarelize M - Jan 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Rene W - Des 2020
Gemiddeld
Asemrowende uitsig.
Lees meerPatcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek sal dit so oordra na my personeel.
Ek hoop ons sien julle weer.
Groete
Karel
Sanel M - Des 2020
Gemiddeld
Puik!
Lees meerAntoinette M - Nov 2020
Gemiddeld
Rus en vrede.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die terugvoer.
Karel
Annemarie F - Feb 2020
Gemiddeld
Beste waarde vir jou geld met die vriendelikste eienaar en personeel.
Michael W - Okt 2019
Gemiddeld
Great value for money with that little something extra!
Lees meerAnneke C - Sep 2019
Gemiddeld
Wonderful, relaxing place.
Ronel V - Jul 2019
Gemiddeld
A room with very pretty views and perfect location.
Annemarie C - Jul 2019
Gemiddeld
Uitstekende diens, heerlike kos en puik ligging met mooi uitsig.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie Annemarie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Karel
Amorie V - Jun 2019
Gemiddeld
Julle sien ons weer A+++.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie Amorie, ook vir die aanbeveling.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Karel
Willem L - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties, professioneel en is 'n waardige 4-ster.
Annemarie J - Nov 2018
Gemiddeld
Ons het lekker hier oorgebly en as ons weer in die rigting kom weer hier wil oorbly.
Patcham Place se terugvoer
Hi Annemarie,
Ek is bly julle was tevrede met julle verblyf. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Karel
Hellette D - Jul 2018
Gemiddeld
Amazing plek met alles en meer.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Hellette, ek hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Karel
Johan M - Mei 2018
Gemiddeld
Juweel van Clarens.
Pierre P - Mei 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Karel
Werner W - Apr 2018
Gemiddeld
Baie goeie ligging en uitsig. Baie gerieflik.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering
Groete
Karel
Willem V - Jan 2018
Gemiddeld
Relaxing stay.
Patcham Place se terugvoer
Thank you very much. We hope to see you again soon.
Regards,
Karel
Anitta V - Jan 2018
Gemiddeld
Awesome plek, elke oomblik geniet.
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Anitta. Ek hoop julle kom kuier weer.
Groete
Karel
Daryn B - Nov 2017
Gemiddeld
Baie mooi en netjies.
Patcham Place se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Groete
Karel
Christian S - Okt 2017
Gemiddeld
Gerieflik naby aan alles.
Patcham Place se terugvoer
Dankie vir die resensie sowel as die informasie, dit help baie.
Groete
Karel
Corien F - Jul 2017
Gemiddeld
Dit was fantasties!
Patcham Place se terugvoer
Baie dankie vir die posetiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer in Clarens te sien.
Vriendelike groete
Karel en Lucille
Ilse V - Mei 2017
Gemiddeld
Gasvryheid uitstekend!
Pieter K - Apr 2017
Gemiddeld
Baie goeie diens en ontbyt.
Tania B - Apr 2017
Gemiddeld
Vriendelik, skoon en puik diens.
Maria V - Mrt 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, goeie diens, heerlike ontbyt.
Patcham Place se terugvoer
Thank you very much and we hope to see yo again.
Love Rich & Carol
Heinrich E - Jan 2017
Gemiddeld
Pragtig, netjies en goed toegerus, baie sentraal binne loopafstand van alles wat Clarens bied.
Lees meerPatcham Place se terugvoer
Hi Heinrich,
It was an absolute pleasure. Looking forward to your next visit.
Regards,
Rich and Carol.
Cindy I - Des 2016
Gemiddeld
Die verblyf was van goeie gehalte. Ons het ons tydjie by Patcham Place baie geniet.
Heila G - Sep 2016
Gemiddeld
Fantasies!
Noreen K - Aug 2016
Gemiddeld
Pragtige verblyf.
Ann V - Jul 2016
Gemiddeld
Gerieflike, netjiese, verhitte kamer en 'n warm, vriendelike gasvrou en gasheer het ons naweek onvergeetlik gemaak!
Lees meerPatcham Place se terugvoer
Hi Johan
Thank you very much and I hope we see you back soon.
Love Richard & Carol
William H - Jul 2016
Gemiddeld
Luuks.
Patcham Place se terugvoer
Hi Wilma
Thanks for the lovely review.
Regards
Carol
Neels R - Mei 2016
Gemiddeld
Netjies en gasvry.
Patcham Place se terugvoer
Hi Neels
Thanks for doing a review for us and hope to see you back!
Regards,
Carol & Richard
Dennis C - Apr 2016
Gemiddeld
Beautiful place, great room and breakfast. Value for money.
Patcham Place se terugvoer
Thanks Dennis, hope to see you back!
Jan M - Feb 2016
Gemiddeld
Zeer nette kamers leuk ingericht.
Patcham Place se terugvoer
Hi Jan
It was lovely having you back and hope to see you next Year.
Love Carol & Richard
Rita P - Des 2015
Gemiddeld
Pragtige plek met vriendelike mense.
Patcham Place se terugvoer
Hi Michelle
Thank you for the lovely rating and it was great having you here, I hope we see you back here at Patcham in the near future.
Love,
Carol
Cilla M - Okt 2015
Gemiddeld
Wonderfully comfortable with excellent hosts.
Bertie N - Sep 2015
Gemiddeld
Ek het van Patcham Place gehou met die ligging van my kamer se uitsig vanaf die balkon, en die aangename mense wat dit besit en bedryf.
Patcham Place se terugvoer
Hi Bertie
Thank you for the lovely rating and I hope we see you back in Clarens.
Love Carol
Nico R - Aug 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Patcham Place se terugvoer
Hi Nico,
Thank you for the lovely feedback, we hope to see you back soon.
Love, Richard
Elizabeth B - Jul 2015
Gemiddeld
Warm, gasvry, onverbeterlik!
Annari D - Jul 2015
Gemiddeld
Daar moet 'n Patcham Place in elke dorp wees.
Lew L - Mrt 2015
Gemiddeld
Friendly and very relaxed.
Heinrich L - Jan 2015
Gemiddeld
Excellent customer orientation
Sean M - Aug 2014
Gemiddeld
Ongelooflik!
Jane A - Apr 2014
Gemiddeld
Excellent stay - would have liked to have stayed longer,
Werner G - Apr 2014
Gemiddeld
Bo verwagting!
Belinda P - Feb 2014
Gemiddeld
Excellent
Peter H - Des 2013
Gemiddeld
Should I revisit Clarens I will definitely stay here.
Klaus Peter H - Nov 2013
Gemiddeld
We were very happy with our stay at Patcham Place
Salome B - Sep 2013
Gemiddeld
Wonderful
Nelene D - Jul 2013
Gemiddeld
Ek sal beslis weer daar gaan bly.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 262, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 1