-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 262, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n gerieflike oorslaapplek, maar self ook 'n uitstekende bestemming.
Daar is 5 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n kombuisie het. Elke kamer het sy eie ingang, sekere DStv-kanale en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit 'n eetkamer met 'n sondek waar ontbyt bedien word, in.
Patcham Place is naby plaaslike restaurante, kroeë, galerye en ander interessante bestemmings. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, perdry, visvang, witwatervlotvaart en gholf in.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 65 resensies vir Patcham Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Kerkstraat 262, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Patcham Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 262, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 12