LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paternoster Holiday Home | LekkeSlaap
+9

Paternoster Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Paternoster Holiday Home
Self-catering.
Belasting en Ekstras

Let asb. op die volgende:

Geen dagbesoekers of ekstra gaste word toegelaat om oor te slaap nie. Slegs dié gaste waarvoor daar bespreek en betaal is - insluitend kinders van alle ouderdomme - mag hier bly.
Geen partytjies of raserige musiek word toegelaat nie.
Die eienaars woon op die perseel met 'n hond, kat, skape en hoenders.
Troeteldiere word toegelaat slegs indien dit vooraf gereël word.
Slegs troeteldiere wat goed gesosialiseer is en goed is met ander mense en troeteldiere word toegelaat.

Gaste moet hul troeteldiere se eie beddens, beddegoed en handdoeke saambring. Rusbanke en beddens mag slegs deur mense gebruik word.
Gaste moet agter hul eie diere skoonmaak rondom die huis en in ander mense se tuine voordat hulle vertrek.

Troeteldiere mag nie alleen gelaat word binne of buite die huis nie.
Gaste is verantwoordelik vir die skade wat hulle troeteldiere aanrig hetsy weens tande, kloue, slegte toiletgewoontes en territoriale merke.
Troeteldiere mag nie in die tuin werk nie.
Gaste moet hul diere se hare optel en skoonmaak voordat hulle vertrek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 262, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YzJmODIwLWFlMDItNDZhZS1hOWMyLTE2MzY0MGZiYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 5 262 Seemeeu Crescent Pelgrimsrus 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.81901331514 17.899477779865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!