Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paters Haven BnB & Self-Catering

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Paternoster se hoofstrand. Dis stapafstand vanaf die besige ingang van die dorp en die meerderheid van die restaurante.

Die verblyf bestaan uit 1 selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste, en 2 eenhede in die B&B, elkeen met slaapplek vir 2 volwassenes. Hier is altesaam slaapplek vir 8 gaste. Elke kamer beskik oor geriewe soos 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Elkeen van die eenhede het 'n see-uitsig.

Ons bied ook geriewe soos veilige parkeerplek en WiFi. Die selfsorg-eenheid het 'n kaggel binne en 'n braai-area buite.

Ons is slegs 200 m van die strand af geleë. Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, kajakvaart en voëlkyk in. daar is 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 134 resensies vir Paters Haven BnB & Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Jaar gelys 11

Ligging

  • Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paters Haven BnB & Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOWIzMDNlLWExYTUtNDZhMi04ZTViLTNhOGRmYWJlZjk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 11 Kriedoring Street Abdolsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.811759347641 17.884540557861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem