Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paters Nessie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Manerva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir Paters Nessie
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Claude P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claude P
Saam met vriende

It's always a pleasure to visit Paternoster. My stay at Paters Nessie was fantastic.

I had an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Fantastiese plekkie. Wonderlike 'hosts'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en asemrowend.

Die was skoon, pragtig, gerieflik en die braai area was genotvol. Loop afstand na omtrent alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het die plekkie geniet. Rustigte wegbreek van stadsgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donay B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike kuiertjie.

Alles was presies soos dit op die photos aangedui is en die ligging maak alles net meer perfek. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Alles was daar wat 'n mens nodig gehad het. Ons was net bietjie bekommerd oor die skuifdeur wat nie kon sluit nie, maar daar is 'n safety gate ook. Een ietsie wat nie so lekker gewerk het nie, was die strykyster. Dit was los en ons het heeltyd gesukkel om dit te gebruik. Dis maar die enigste problems wat ons oog gevind het, maar apart van dit sal ek definitely weer terugkom. Dis beslis die beste plek wat ek al besoek het. Dankie ook aan Manerva wat ek kon gebel het toe ons paar vragies gehad het. Well done, Paters Nessie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daulina C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien Sterre.

Ons het ongelooflike lekker gebly al was dit net vir 2 aande maar ons keer terug in Desember 2023. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elli T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elli T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike huisie, stil area.

Ons het geen klagtes teenoor Paters Nessie self nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dillan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, modern and clean with all you need for a couple.

A very neat and sufficient getaway place for a couple with everything you need, however I do think the fridge size and lack of a decent freezer section/compartment is a bit of an issue especially for stays longer than 2 nights (would only recommend weekend stays), because food space is a problem if you're bringing from home or buying to keep for later in the week. Only other issue would be the main entrance door that cannot lock. There is a safety gate that is lockable, however anyone can still stick their arms through and open your front door to see what is happening inside or to browse your belongings. Other than these 2 issues that I suggest be fixed, this place then would be a perfect getaway for any couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goed.

Ons het lekker gebly by Paters Nessie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies en skoon.

Alles was in orde en netjies. Sou verkies dat WiFi password in verblyf moes wees en ons nie hoef vir ons gasvrou te bel daarvoor nie. Verder moet jy net bewus wees dat die ligging in 'n woonbuurt is en dat daar honde blaf en kinders speel as jy 'n middagslapie wil vat. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very nice. Will visit again.

Area was quite safe and near to everything. We walked everywhere. Beach access was easy and nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I travelled without our family, so the size of the loft was ideal for just the two of us.

Very clean unit with all the amenities needed for a comfortable stay. Friendly and helpful owners. Wonderful views of Paternoster, especially at sunset. This is a loft apartment, so there are stairs. Close to the restaurants and shops and most importantly, a 5 min walk to the beach! Very safe to walk to the beach. The beach is a fantastic expanse of soft sand and blue ocean that stretches as far as you can see. Friendly and helpful locals and neighbours. Voorstrand restaurant is located right on the beach for fantastic lunch and dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was nice and peaceful.

The stairs were a bit of a battle with my pregnant wifey but the room was set up well. Everything that we needed was there. We just needed a bigger fridge to fit our drinks and foodstuff into. Overall the place was nice and comfortable, Peaceful and safe. My wife and I enjoyed it a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was oulik en netjies ingerig.

Alles is daar wat jy nodig het. Die stoep met die braai was ook 'n bonus. Ons het baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sediek E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sediek E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What can I say? Breathtaking!

We had an absolutely amazing time. The accommodation was perfect and within reach of restaurants and shops and the beautiful stretch of ocean. The weather was perfect during the day. Will definitely go back. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige Weskus tuiste.

Dit was ons eerste besoek aan Paternoster en Manerva het ons dadelik tuis laat voel. Die Nessie bied alles wat nodig is en ons kon selfs ons motor in die motorhuis parkeer. Dis duidelik dat gaste eerste gestel word hier in die lekker Weskus-dorpie. Dis die netjiesste en skoonste gastehuis wat ek seker nog in gebly het. Ons kon met vrymoedigheid enige iets vra en was dadelik in die regte rigting gewys, van waar om ons wasgoed te laat doen tot waar die lekkerste eetplekke is. Dankie dat julle dit so spesiaal vir ons gemaak het. Ons sal beslis weer by julle kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selvin T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reeds omdat my vroutjie nie uitgepraat kan raak van die pragtige, rustige en omgewingsvriendelike Paternoster nie, sê alreeds hoe besonders die kuier was!

Wanneer die koue slaan, is daar net een nessie wat jou kan warm hou, en dis Paters Nessie. Ons sien beslis gou weer! Paters Nessie is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paters Nessie se terugvoer

Hello Selvin baie baie dankie vir die goeie review... Ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Groete
Manerva

Paters Nessie
Alta S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n goed toegeruste en baie netjiese selfsorgeenheid in 'n stil straatjie by die strand.

Die eienaar woon permanent onder maar dit is nie hinderlik nie. Die kombuis is toegerus met al die basiese goed en die plek is smaakvol ingerig. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is 'n pragtig ingerigte solderkamer wat uiters smaakvol toegerus is, alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisel M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely apartment, clean, safe and it had everything we needed.

The service from Lekkeslaap and Stay in Paternoster was very professional. I would highly recommend booking holiday accommodation through both agencies. Thank you for excellent service

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sj D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld

Baie gelukkig met Paters Nessie. Vir my moet enige plek netjies en skoon wees en daaraan voldoen Paters Nessie 100%. Dit was 'n regte winderige naweek gewees, maar daar is genoeg beskerming sodat ons buite kon sit, 'n vuurtjie aansteek en die sonsondergang kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Close enough to the beach and walking distance to shops and Paternoster Hotel. Well equipped loft apartment

Loved the bucket list of things to do. Also that it was close enough to drive to St Helena Bay to enjoy the Saturday market.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashlon R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Waarde vir jou geld en goeie wegbreek van stadsbedrywighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon verblyf met al die toebehore tot jou beskikking vir 'n baie lekker verblyf.

Enigste problem wat ons gehad het is die lae dak maar dit is oorkombaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, skoon en netjies.

Lekker blyplek. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florina J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons naweek was wonderlik, Paters Nessie is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Ons motor kon ons in die motorhuis parkeer. Ons sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelda B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelda B
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Die trappe na die verblyf is ‘n groot probleem. Eienaar se blaffende hond is steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker. Dankie, julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Trappe egter baie steil. Sal nie aanbeveel vir ouer mense nie.

Skoon, nuut en geleë in ‘n stil straat. Volledig toegerus. Volledige DStv. Goeie waarde vir geld. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor S

Waarde vir geld.

Die plekkie is waarde vir geld vir 'n vinnige wegbreek. Rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermine B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotless, baie netjies! Niks kom kort nie en dit kan maar reën ook ─ heerlike onderdakbraai.

Baie oulike plekkie vir 'n wegbreeknaweek, baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die private onderdakbraai by die deur is 'n groot pluspunt ook vir die winter. Sal dit definitief weer gebruik en regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs gehad en regtig 'n netjiese plekkie gerieflik naby alles in Paternoster.

Gerieflik, skoon, netjies, vriendelik en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthia J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en privaat.

Ons tydjie by Paters Nessie was baie lekker rustig. Plek is goed toegerus met alles wat jy benodig. Perfek vir 'n romantiese wegbreek vir 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neline B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie oulike plekkie.

Die plek het als gehad wat ons nodig gehad het, sal dalk hoër stoele by die braai verkies. Die stort was nie baie nice nie, het maar gesukkel om jou lyf nat te kry. Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was mooi skoon en baie lekker, pragtige plekkie sal weer besoek in toekoms.

Was die prys werd, sal enige tyd weer na patters Nessie gaan. Mooi kamer en lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianne G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Dit was rustig en veilig. Van die eetplekke wat ons besoek het was billik vir 'n vakansiedorp en kwaliteit kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend Paters Nessie to the couples looking for a quiet, cosy and peaceful get away.

The unit was clean and cosy. It has everything in the unit you could possibly think of, home away from home, however the unit didn't have a mop and I think the bar fridge is not conducive especially when you are staying for longer than 2 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste wegbreeknaweek ooit!

Dit was die mooiste en rustigste plek waar ons al ooit gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlizma L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlizma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik as jy net wil ontspan.

Ek kan Paters Nessie ten sterkste aanbeveel. Baie netjies en skoon asook goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en romanties!

Ek en manlief het ons 4 dae terdeë geniet. Ons sal gou-gou weer kom kuier. Ons tydjie was lekker rustig en baie privaat. Ideaal vir 'n romantiese paar dae! Plekkie is wel bietjie knap en die trappe voorwaar 'n uitdaging, maar pynlik netjies en het alles voorsien wat ons benodig het! Die dames by Stay in Paternoster is altyd vriendelik en behulpsaam soos altyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en privaat.

I thoroughly enjoyed my stay. My partner, who is a diminutive person, found it difficult to negotiate the steep stairs but did not complain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heyns K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heyns K
Enkelreisiger

Rustige verblyf naby alles in Paternoster

Dankie, ek het baie lekker en rustig gebly by Paters Nessie. Dit is naby aan alles in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dean O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, het tuis gevoel.

Plek is baie netjies en skoon, kombuisgeriewe is voldoende. Strand is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frans D

Die dak is te laag jy stamp jou kop die heel tyd.

Baie mooi en skoon plek. Die probleem is die dak is te laag en jy bly jou kop stamp. Al is dit by die wasbak ook. Ons kon die voertuig in die garage parkeer maar dan word jy inparkeer en moet klop sodat die voertuig geskuif word. Die trappe na bo is ook baie gevaarlik en die reling is te laag help niks nie. Die prys vir die plek is heeltemal te baie ook as jy dit vergelyk met ander plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julio N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Julio N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant experience and I will return.

It's been our second time to Paternoster and booking this time with LekkeSlaap was indeed a good experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n baie aangename ervaring en ek sal definitief terug wees.

Dit was ons tweede keer in Paternoster en hierdie keer saam met LekkeSlaap was dit beslis 'n goeie ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woning.

Baie lekker gewoon, sal aanbeveel vir 'n couple om saam weg te kom. Goeie ligging, netjies binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visvangerstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bd4aec4cfe227852e304085d0370ad6d734006c0447b1073accae2627b0dd15410eb0a8a3371684709cd719924b8e2db7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 11 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.806804308517 17.898233234882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem