LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Patertjie Guesthouse | LekkeSlaap
+151

Patertjie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 5, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Patertjie Guesthouse is in Bekbaai in Paternoster. Dié bekoorlike vissersdorp aan die Weskus is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat 'n Mediterreense atmosfeer, asuurblou water, afgewitte, tradisionele vissershuisies en eindelose witsand strande sal waardeer.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk hul eie ingang, ;n en suite-badkamer, kombuisie, gratis WiFi en 'n braai-area het. Gaste kan die gemeenskaplike areas gebruik.

Die gastehuis is op pad na Tietiesbaai en die Cape Columbine Natuurreservaat en word deur verskeie restaurant en kuriowinkels omring wat almal binne 'n 150 m-radius van die bekende Crayfish Wharf geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Patertjie Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • St Augustine-weg 5, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Patertjie Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 5, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxzOMvoVp4fSM5AK3Nh7Cls8xAtvtVl35shZZb0eDxFlBmNNFAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 St Augustine Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.81079 17.88522
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem