Patrys Paradise 3592

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Patrys Paradise is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis in die Marloth Park Bewarea, 'n wildbewaringspark geleë op die suidelike grens van die Kruger Nasionale Park.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers beskik oor dubbelbeddens. Daar is 1 gedeelde badkamer met 'n bad en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer. Die huis is volledig toegerus met 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook 'n tweede leefarea op die boonste vloer. Onder is daar 'n bedekte patio-area met 'n plonspoel en buite-meubels waar jy kan sit en eet.

Marloth Park bied sy eie wildlewe, met die Krokodilrivier wat die grens tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin vorm. Jy kan vrylik langs die rivier langs loop en bergfiets ry op die verskeidenheid grondpaaie.

Slaapplek

'n Bespreking by Patrys Paradise 3592 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Patrys Paradise 3592 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 270 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za