LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Patryskraal Farm Cottage | LekkeSlaap
+7

Patryskraal Farm Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Patryskraal Farm Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charma V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en gerieflik.

Ons het ons verblyf op Patryskraal baie geniet. Gawe eienaars.

Japie S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Heerlike, rustige plaasomgewing. Gawe mense. Lekker gratis brandhout vir `n heerlike kuiervuur.

Michelle H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustige verblyf.

Ons gashere was baie vriendelik en akkommoderend. Die kothuis is 'n lekker grootte. Dit was baie warm en die kothuis word baie warm. Alhoewel daar 'n waaier is moes ons nog een koop om af te koel. Heelwat goggas en vlieë wat heel normaal is vir 'n plaas, moenie die insekweerder vergeet nie! Die huis word gou vuil na 4 dae van stof ens. so maak jouself maar reg om bietjie skoon te maak. Ons het lekker gebly. Die plek is kindervriendelik en daar is baie plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely and peaceful accommodation.

Our hosts were very welcoming and accommodating. The cottage is a nice size. We went in very hot weather and the cottage gets very hot. Even though there is a fan I had to buy another one for extra cooling. Plenty of bugs and flies which is quite normal on the farm, insect repellent is a must to pack! The house gets dirty quickly after 4 days of dust etc. so prepare to clean a little. All in all we had a nice time. Child friendly with lots of space.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zelda C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Gesin met tieners

Pragtige cottage in lieflike Overberge.

Ons het so lekker in hierdie pragtige cottage gebly vir 4 nagte oor Kersfees. Pragtige gemeubileer en toegerus. Voorwaar 'n juweel van 'n plek!

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryskraal, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYzBlNGJlLWFmZjItNGRmYy04OGUyLTg3ZmJhYjQ5YzRlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 Patryskraal Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.43830986318 20.185779333115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!