LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Patryskraal Farm Cottage | LekkeSlaap
+7

Patryskraal Farm Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryskraal, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Patryskraal Farm Cottage is op 'n werkende plaas, slegs 17 km vanaf Bredasdorp geleë. Die plaas is die ideale plek om tuis te gaan om die De Hoop Natuurreservaat te verken. Die pragtige, eiesoortige kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n wegbreek in die Overberg.

Die oopplan-woonstel het 'n private badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n goed toegeruste kombuise, woonvertrek en 'n koningingrootte-bed. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstofie. Die woonvertrek het 'n eetkamertafel, ingeboude rusbanke, 2 slaapbanke en 'n kaggel.

Die kothuis is op dieselfde eiendom as die hoofhuis geleë, alhoewel dit heeltemal privaat is, met sy eie ingang. Dié twee word deur 'n motorhuis geskei.

Doendinge soos stap- en drafroetes, en bergfietsry kan op die plaas geniet word.

Slaapplek

’n Bespreking by Patryskraal Farm Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Patryskraal Farm Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Patryskraal, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Patryskraal Farm Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryskraal, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYzBlNGJlLWFmZjItNGRmYy04OGUyLTg3ZmJhYjQ5YzRlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 Patryskraal Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.43830986318 20.185779333115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!