Pat's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pat's Place is in die pragtige dorpie Hermanus geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse suidkus van Suid-Afrika. Dis reeds van sy ontstaan uiters gewild as 'n vakansiebestemming en is een van Suid-Afrika se mees geliefde vakansieplekke. Dit staan bekend as "die Riviera van die Suide" en is die beste landgebaseerde walvisbesigtigingsplek in die wêreld.
Pat's Place bied gerieflike, privaat en ruim verblyf. Alle kamers is en suite met die keuse van 'n bad en stort. Elkeen van die beddens is ekstra lank met luukse, spierwit perkalkatoenlinne en donsige, ekstra groot handdoeke. En dan is daar die ontbyt! As die weer dit toelaat, word 'n heerlike volledige Engelse ontbyt, met die gebruik van slegs vars bestanddele uit die Hemel-en-Aarde-vallei, bedien op die stoep onder 'n ou eikeboom waar jy die pragtige berg-uitsigte kan geniet. Suzanne is beroemd vir haar smullekker disse.
Om dit alles te kroon het Pat's Place 'n heerlike privaat swembad in 'n onbeskryflik tuin waar jy die rustigheid en sjampanje-lug kan absorbeer sonder om te beweeg!
Die gastehuis is gerieflik geleë 'n hanetreetjie vanaf die middel van die 12 km-lange kranswandelpaadjie, omring deur fynbos, en 'n menigte van walviskykplekke bied. Die Hermanus Gholfbaan, winkels, skoonheidsalon en 'n gimnasium met sauna en sonbeddens is amper op die voorstoep en die senter van die dorp binne maklike stapafstand.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 13
Ligging
- Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Pat's Place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom