Randburg Akkommodasie by Patshi Guest Lodge | LekkeSlaap
+8

Patshi Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Surreylaan 231 , Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Patshi Guest Lodge is in Ferndale, Randburg, en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis 42,7 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 15,3 km vanaf Johannesburg se middestad.

Verblyf word gebied in 20 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskasie, ketel, hangkas en gratis WiFi. Die gastehuis bied ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dis naby winkels en restaurante en 1,9 km vanaf Brightwater Commons Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Spaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Surreylaan 231 , Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Surreylaan 231 , Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e413807e1e9d7b63bfdd2712e5f25aafa6d5310c2119d7099f8fd36dfa415cac7b587ac037af5987aa888cda0b9e03faba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 231 Surrey Avenue Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 11:00-22:00 11:00 -26.101944 27.997294224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za