LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Patti Holiday House 35732 | LekkeSlaap
+7

Patti Holiday House 35732

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patti-laan 11, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Patti Holiday House 35732 is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in 'n stil woonbuurt in Fraai Uitsig.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Een stel linne word voorsien vir kort verblyf en 2 stelle word vir langer verblyf voorsien. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafel toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die volle DStv-pakket is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan op die dek wat 'n berg-uitsig bied ontspan en daar is braaigeriewe. Parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Twee klein honde word toegelaat indien vooraf gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by Patti Holiday House 35732 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Patti-laan 11, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patti-laan 11, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b62ca66cbcd6e921636670fadb5873b3efcf124e58c07e540eec26d8932cef796d68af9241b72bcfcfdb3f34b840685e00c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 11 Patti Avenue Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076636 22.159014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!