Paula’s Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paula's Guest House is gestig in 2012 en geregistreer as 'n gastehuis, dit is geleë in Rustenburg. Die gastehuis 'n uitstekende keuse vir sakelui en vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 17 en suite-slaapkamers wat bestaan uit 1 suite, 1 deluxe-kamer en 15 standaardkamers. Die slaapkamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die kamers is ingerig met lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv Compact.

Gaste kan hul dag begin met 'n heerlike ontbyt en daarna die dorp en omliggende area gaan verken. Die huis is gerieflik na aan die hoofweg, wat verkenning van die area vergemaklik. Gaste is welkom om die braaigeriewe en swembad te benut. Die perseel bied ook veilige parkeerplek.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Sun City en Pilansberg, Kgaswane-bergreservaat, Rustenburg-kloof, Magalies-boomtoptoere en die Waterfall Mall-kompleks.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paula’s Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]