Paulshof Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Aug 2019 tot 2 Sep 2019.

Beskrywing

Paulshof Guesthouse is in 'n rustige, blaarryke tuin in die Paulshof-woonbuurt in Johannesburg geleë.

Paulshof Guesthouse beskik oor 2 eenhede en 3 kamers. Die 2 eenhede is goed toegerus met toebehore, kookgerei, breekware en eetgerei. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is kantoorgeriewe.

Die Executive suite het 'n en suite-badkamer en die koninginkamer en die Ekonomie kamer deel 'n badkamer. Al 3 kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike area en kan as geheel bespreek word.

Die tuin het 'n krieketnet, swembad en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is 'n muur met elektriese omheining rondom die eiendom wat 3 m hoog is en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Monte Casino is 7 km weg en daar is 4 winkelsentrums binne 'n 15 km radius van die gastehuis af, insluitend Fourways Mall, Sandton City, Northgate en Mall of Africa. Netcare Sunninghill Hospitaal is ook naby geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paulshof Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 R587 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Aug 2019 tot 2 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false