Pause @ PineCreek
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
[email protected] is 'n houtkothuisie in 'n privaat, sekuriteits vakansieoord, Pine Creek, in Groot-Brakrivier. Die oord is aan die oewer van die rivier, en die Suiderkruis en Glentana-strande is beide naby.
Die eenheid beskik oor 'n 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed. Die hoofslaapkamer lei na 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die huisie het 'n houtdek met trappe en 'n uitsig oor die rivier.
Kombuisgeriewe sluit in 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstofie, koffiemasjien, broodrooster, ketel en braai- en kookgeriewe.
Linne en handdoeke word voorsien.
Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, piekniekareas, wasgoedgeriewe en 'n speelarea vir kinders. Dit is naby aan die strande, publieke swembaddens en besienswaardighede van Hartenbos en Mosselbaai.
Gaste kan swem, visvang, kanovaar, fietsry en gholfspeel in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Pause @ PineCreek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Pause @ PineCreek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom