Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pavetta Country House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir Pavetta Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cecilia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G

Heerlike wegbreek, ligging ongelooflik mooi.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chadri J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chadri J
Gesin met klein kinders

Aangenaam onder omstandighede.

Huis was vuil (vloere, matte) en ruik na muf. Geen waaiers om hitte te vergemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Perfect in every way.

We had a lovely stay. The house is beautifully taken care of and safe. We had enough of everything to make the house warm and cosy. The staff was helpful. We got clean towels every day and support from the staff. Would love a dishwasher to make it easier for everyone, but really not a problem. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K

Was baie lekker en het dit geniet vir my dogter se troue en al die bridesmaids.

Baie dankie dat ons julle kon gebruik vir my kinders se troue. Beautiful plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vera W
Saam met vriende

Die naweek was goed.

Hulle het ons net nie verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mureli R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mureli R

Heerlik.

Pavetta Country House is 'n baie mooi huis, geleë op die moosite ligging. Die huis is net nie ingerig vir 'n lekker braai- en kuier-aand nie, omdat daar slegs 'n Weber op die stoep is en die buitebraai (onder die dek af met trappe) het geen sitplek nie. Daar is ook nie die nodige steak-messe, wynglase of braairooster in goeie kondisie nie, maar verder was alles wel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V
Saam met vriende

Fantastiese uitsig.

Ruim huis en skoonmakers elke dag op diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Water Edge House het 'n pragtige tuin.

Die huis was seker lank gelede besonders mooi, toilet lek water, vloer nat. Linne nat. Daar word nie genoeg tyd gegun vir skoonmaak tussen gaste nie. Dit is 'n pragtige tuin en natuur asemrowend mooi, maar die huis het aandag nodig! Huis benodig aandag, baie vuil. Tuin pragtig. Ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene S
Saam met vriende

Gem in die berg.

Pragtige plek! Natuurskoon en rustig! A view to die for!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda V

Pragtige, stil plek.

Ons was 2 gesinne wat saam gekuier het. Die huis was ruim, netjies en die diens baie goed. Dit is 'n lieflike omgewing en mens kan ure sit en staar vir die water. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christél J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christél J
Gesin met klein kinders

Pragtige huise in wonderskone natuur!

Ek en my familie het by Pavetta gebly en reggemaak vir my troue. Dit was só spesiaal en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonya N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonya N
Gesin met tieners

Pragtige huis. Mooi uitsig.

Baie gemaklike beddens met luukse beddegoed. Huis was vreeslik netjies en skoon. Huis is ook baie goed ingerig teen die koue. Mense wat daar werk probeer baie hard. Daar het 'n paar goed fout gegaan met die krag en water, maar ek dink met al die reën en Eskom, het dinge net skeefgeloop. Eienaar het hiervoor gekompenseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri C

Ons het die huis en die plaas baie geniet.

Die enigste negatiewe terugvoering is dat die geyser af was en ons die eerste aand nie warm water gehad het nie, en op uitklokdag het die skoonmakers al 9 uur in die huis in gekom om op te ruim alhoewel uitkloktyd eers 11 uur was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good day Hendri,

Thank you for your feedback. Please accept our sincere apologies about the cold water on your first night and the early cleaning on your departure day, we have addressed both issues to avoid them happening again.

We hope to welcome you back to Pavetta sometime in the future.

Best regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Anri W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri W
Gesin met klein kinders

"Magical".

Pragtige omgewing met 'n lekker wandelpad tussen dennebome. Die enkelbeddens in die hoofslaapkamer se matrasse was wel bietjie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good afternoon Anri,

Thank you for your feedback. We are pleased you enjoyed your stay and hope to welcome you back again.

Kind regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Vhonani N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vhonani N
Saam met vriende

Excellent house.

Great place, clean. The place was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good day Vhonani,

Thank you for your feedback. We are pleased you enjoyed your stay and hope you will visit again sometime.

Kind regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Tebogo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

A fabulous stay we had.

All went all, we loved the place and the service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good day Tebogo,

Thank you for you feedback. We are happy you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again.

Kind regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Christine S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine S

Omring deur die mooiste natuur!

Huis het onderhoud nodig! Mufheid agter gordyne. Maar verder was die huis mooi en skoon. Die kaggel in die kombuis is 'n absolute wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zintle M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zintle M
Saam met vriende

We enjoyed ourselves.

We enjoyed our stay. The ladies who cleaned did not clean the lounge area on the first morning though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Mooiste plek en natuurskoon.

Die ligging van die huis is ongelooflik. Voel of jy skoon in 'n ander wêreld is. Huis is lekker ruim met als wat jy benodig en meer. Skoon en netjies. Enigste negatief is dat van die meubels aandag kort soos die kinderbedjies wat jy kan sien al 'n paar keer aanmekaar probeer sit is en hul matrasse. Asook die gordyne in sitkamer en boonste dubbelbed se kopstuk. Maar andersins is hierdie definitief een van die mooiste plekke en ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met vriende

Kos vir die siel!

Pavetta huis is perfek geleë in die mooiste natuur en die dam en visvang is 'n groot wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Gesin met klein kinders

Baie baie lekke.

Dit was 'n baie lekke vakansie saam met ons kinders

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met vriende

Dt is 'n pragtige plekkie.

Die plek was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Amazing stay!

Amazing stay in a real pictures setting. House is stunning and is a real relaxing environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Gesin met tieners

Lovely well appointed house in beautiful setting.

Signage from the road was an issue, would have loved a dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Todd H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Todd H
Saam met vriende

Very relaxing stay.

Relaxing stay in lovely area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tegan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan M
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuierhuis!

Ons het heerlik hier gebly. Al ons verwagtinge is oortref. Die huis is ruim, netjies goed opgepas en skoon. Die kombuis, stoep en leefarea is heerlike kuier areas. Die buite kamers was egter bietjie sleg aangesien ons in die reën in die aande moes uitgaan om kamer toe te gaan, maar alles anders was regtig mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilan S

Wonderlike diens, mooi plek.

Ons het ons kuier by Pavetta baie geniet. Die vooraf reëlings is baie professioneel bestuur en Lolo het ons warm ontvang, al was ons bietjie laat. Die huis is pragtig geleë en baie goed toegerus - alles wat mens mag benodig en 'n welkomdrankie. Die ligging is baie sentraal om die Magoebaskloof te besoek. Dankie Sthi en span vir jul gasvryheid en die pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good day Ilan,

Thank you for your lovely review. We enjoyed having you stay with us and hope to welcome you back one day.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emily L

Love the setting, views are magnificent!

Pavetta is picturesque, at night you fall asleep to the noise of the frogs and in the morning you wake to the chatter of the birds. If you love nature this is a true spoil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy K

Stunning place.

Beautiful house, enough room for everyone and well kitted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good morning Amy,

Thank you for your great review! We hope we can host you again in the near future.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Braam J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J
Gesin met klein kinders

Lekker gesellig en mooi.

Die huis was baie mooi met baie spasie. Ons het lekker saam gekuier en visgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good morning Braam,

We are pleased that you enjoyed your stay at Pavetta Country House.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Harry G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G
Saam met vriende

Goed toegeruste, gemaklike verblyf. Goeie, effektiewe diens en baie goeie forelhengel. Pragtige omgewing en rusplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Good morning Harry,

Thank you for your continued support! We look forward to hosting you again.

Kind regards,

Sthi

Pavetta Country House
Jennifer L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met vriende

What an awesome place will definitely go there again.

Our visit was so short but will love to stay for a long weekend! Very neat, and what a pretty view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa S
Saam met vriende

Rustig.

Ons het baie lekker gebly behalwe dat die kasdeure afgeval het. Die hout was min en nat. Die skoonmaker kon nie onder skoonmaak nie, want sy't nie 'n spaarsleutel gehad nie en die huis kort bietjie onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebohang M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

Peaceful.

Lovely space. We just need cell phone reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Hello Lebohang,

Thank you for your review. While it is an area problem, we hope to resolve the mobile phone reception issue in the coming year.

Kind regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Christelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Die omgewing en ligging is pragtig en die huis is baie groot en ruim. Daar is wel baie instandhoudingswerk wat nodig is en ek voel die webtuiste moet noem dat 2 van die kamers slegs van buite die huis af ingegaan kan word. In ons geval het ons bejaarde mense saam met ons gehad en hulle moes in die reën uitgaan om in en uit die groot huis te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verushka J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka J

Amazing!

Die ongelooflikste bestemming. Rustig en stil met 'n uitsig wat nie in woorde verduidelik kan word nie. Groot ruim huis wat goed uitgelê is met alles wat jy nodig mag hê. Die eienaar is vriendelik en het ons tegemoet gekom om eers laat te vertrek die Sondag. Sal voorwaar weer teruggaan, maar beslis vir langer ─ 'n naweek is heeltemal te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Verushka,

Thank you very much for your great review! We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to hosting you and your family again!

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Mariaadriana S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaadriana S

Pragtige uitsig oor dam en rustige atmosfeer.

Ons het die naweek van 20 Oktober ons dogter se troue naby gehad. Beide huise gehuur vir die naweek. Huis 1 is 'n pragtige huis en alles is netjies met 'n heerlike houtdek wat uitkyk oor die dammetjie. Geen forel gevang nie, maar ek glo op 'n ander tyd sal jy sekerlik regkom. Die huis is baie modern en heerlik uitgelê vir 2 of 3 paartjies of 2 gesinne met kinders. Huis 2 is soos 'n ou plaashuis, rustic. Die kaggels in die huis is heerlik en die braai buite heerlik as die weer dit toelaat. Die huis kort so bietjie aandag hier en daar, maar volledig toegerus en ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Marnay,

Thank you for the lovely review. We are pleased that your stay was enjoyable and we hope to welcome you back again in the future.

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Vernon F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon F
Saam met vriende

Rustig en baie mooi uitkyk.

Die huis het alles wat mens nodig het en nog meer. Die perfekte plek vir 'n groep mense om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Vernon,

Thank you for your review-we are glad you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again.

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Hein S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Beter as dit kry jy nie op 'n ander plek nie, pragtige uitsig en gerieflike verblyf.

Pavetta Country House is een van die min plekke waar jy rus vir jou siel kan kry. Privaat en asemrowende spokies mooi uitsig. Ek sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Hein,
Thank you for choosing to stay at Pavetta Country House and for your review. We look forward to hosting you again!
Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Quelene M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quelene M
Saam met vriende

Fantasties!

Wonderlike ligging, die huis is goed versorg, die mense vriendelik, dis privaat, dis mooi, dis lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Quelene,

Thank you for your feedback. We hope to welcome you again in future.

Pavetta Country House
Rene H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met vriende

Ongelooflik rustig en volledig toegerus.

Net 3 aanbevelings: Laat weet gaste vooraf dat daar nie sein is. 'n Bootjie om op water te roei by beide huise sal help. Dalk sal dit goed wees as selfs net een van die groot buiteligte kan werk. Borrelbad was buitewerking. Verder was dit fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige plek!

Pavetta is uit die boeke uit! Ons het baie lekker gekuier, die huis is volledig toegerus en baie skoon. Groot huis waar al 8 mense vrylik kan beweeg en saam kuier. Die skoonmakers is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie veilig gevoel en die tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Ronel,

Thank you very much for your lovely review. We are so glad that you enjoyed your weekend at our guesthouse and we hope to host you again.

Best regards,

Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Cara L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L
Saam met vriende

'n Lieflike, gerieflike, goed toeruste huis. Selfs twee nagte se verblyf was te min!

Privaat, uitstekend toegerus, vuur in die kombuis se stofie wat brand met aankoms, sjerrie wat regstaan daarby, vars blomme in 'n pot. 'n Lieflike, groot huis, mooi gemeubileer, asemrowende uitsig. Deur en deur die moeite werd! Die skoonmaakdiens was ook puik. Geen enkele klagte nie! Die enigste uitdaging is die paadjie oor die damwal, baie steil voor en na die bruggie, maar sal dit keer op keer trotseer! Indien daar klein kindertjies in die geselskap is, mag die ligging 'n probleem wees, aangesien die huis op die dam se oewer geleë is en kindertjies maklik in die water kan beland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Cara,

Thank you for the great review and for the feedback regarding the bridge - we value such feedback as it allows us to try to make improvements.

We enjoyed hosting you and hope to do so again in future.

Kind regards,
Sthi Shobowale

Pavetta Country House
Geta H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geta H
Saam met vriende

Beeldskone natuurtonele in elke rigting.

Rustigste naweek met die mooiste uitsig reg rondom jou. Ons enigste effense kritiek was dat daar nie 'n hiking roete oor die koppie by die huis is nie. Dis iets waarna ons uitgesien het. Dit lyk of daar een was wat toegegroei het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelle N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelle N
Saam met vriende

Heerlike verblyf, pragtige omgewing.

Heerlik gekuier, sal weer gaan. Die aanwysings kan 'n bietjie verbeter word, veral as jy arriveer in die donker en dit kan nogal mistig wees in die berg. Die Google Maps aanwysings is ook heeltemal foutief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Gesin met tieners

Wonderful view and house full of character.

Pavetta House presents the visitor with tranquility, breathtaking views and comfort. The kitchen (as well as the lounge area) boasts a fireplace and every utensil you might need, and walks out onto a veranda overlooking the dam. Here you can enjoy breakfast while listening to nature. The bedrooms are a crisp clean safe haven. Bathrooms neat and clean. Our teenagers enjoyed walking around and exploring the surrounding area and played pool and scrabble in the evening. We were met by friendly staff members upon arrival who treated us like royalty and showed us around the house. We will definitely return again to Pavetta House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pavetta Country House se terugvoer

Dear Annelize,

Thank you for your wonderful review. We are so pleased that you had a good stay at Pavetta and we look forward to hosting you and your family again.

Kind regards,
Pavetta Country House

Pavetta Country House
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MTk1NTUxLTg1YzEtNGU5Ni04YWZiLTdiNWQyOTc3ZGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 49 5 1 5 Farm Rondefontein A39 Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -23.8764 29.989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem