by Pax's Luxury Creamy Apartment | LekkeSlaap
+21

Pax's Luxury Creamy Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 85, Halfway Gardens, Eenheid 103 The Heights-landgoed, Midrand, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pax's Luxury Creamy Apartment is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed, The Heights-landgoed in Halfway Gardens, Midrand. Verskeie winkelsentrums en ander geriewe is 5 tot 15 minute se ry ver.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n lessenaar. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. Blitsvinnige WiFi is beskikbaar.

The Heights-landgoed bied 'n klubhuis met 'n braai-area, 'n speelarea vir kinders, veilige parkeerplek onder 'n skadunet, 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Pax's Luxury Creamy Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Pax's Luxury Creamy Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 5de Straat 85, Halfway Gardens, Eenheid 103 The Heights-landgoed, Midrand, 1686, Gauteng
  • Gaste dink Pax's Luxury Creamy Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 85, Halfway Gardens, Eenheid 103 The Heights-landgoed, Midrand, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941c53f50586a500c9ca57ff27d01de5de2814afdaf068aeabd5c2376e05a8add8240b95b2c790cf4fbc8851bf46d74631c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 85 5th Street Halfway Gardens, Unit 103 The Heights Estate 1686 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.983806 28.119917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem