by Pax's Luxury Mr Grey Penthouse | LekkeSlaap
+22

Pax's Luxury Mr Grey Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 85, Halfway Gardens, Eenheid 149, The Heights Estate, Midrand, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pax's Luxury Mr Grey Penthouse is 'n selfsorgwoonstel op The Heights-landgoed in Halfway Garden, Midrand en naby verskeie winkelsentrums en ander geriewe wat 5 tot 15 minute se ry vanaf die landgoed is.

Die dakwoonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die sitarea het 'n L-vormige rusbank met 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar.

Die landgoed het het 'n klubhuis met 'n braai-area, 'n kinderspeelarea en veilige skaduparkeerplek met 24 uur-toegangsbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Pax's Luxury Mr Grey Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 5de Straat 85, Halfway Gardens, Eenheid 149, The Heights Estate, Midrand, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 85, Halfway Gardens, Eenheid 149, The Heights Estate, Midrand, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae9375e0eda59bf2591619d1bd66e963db8aaea48ad534307b969cc53068834f08fbeb2d2b481336a1c8db816a403e96ddf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 85 5th Street Halfway Gardens, Unit 149 The Heights Estate 1686 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.983806 28.119917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem