Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paxton Luxury Apartments

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Humewood-weg 1, op die hoek van Humewood-weg en Mansions-laan, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 154 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paxton Luxury Apartments is naby Kings se strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gerieflike selfsorg-verblyf met luukse dekor en die strand as agtergrond. Dié woonstelgebou is langs Angolabaai se skilderagtige kus en die stad spog met 'n kombinasie tussen warm water, veilige strande en 'n subtropiese klimaat wat dit perfek vir 'n see-vakansie maak.

Verblyf is beskikbaar in 60 woonstelle wat 'n ten volle toegerus kombuis of 'n kombuisie het. Elke woonstel het ook 'n badkamer met 'n bad of 'n bad en stort. Al die Executive Woonstelle het 'n aparte sitarea met 'n TV waar gaste kan ontspan.

Daar is gratis WiFi en gaste het toegang tot beperkte onderdakparkeerplek en 'n swembad op die dak.

Humewood se strand is net 95 m van die woonstelgebou af en maklik bereikbaar vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Gaste kan 'n opwindende leefstyl in die hartjie van die Nelson Mandela Metropool ervaar, lieflike strande besoek, of 'n rustige sypaadjiewandeling langs die Indiese Oseaan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Paxton Luxury Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 11

Ligging

  • Humewood-weg 1, op die hoek van Humewood-weg en Mansions-laan, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paxton Luxury Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 154
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 154
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Humewood-weg 1, op die hoek van Humewood-weg en Mansions-laan, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29e4b0185d945535aefd92247ab4f4b7653a5053c91cb841a4b231c29b88289062d72998b7d2cf6579c3a69329c8737934c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 154 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Humewood Road, Corner of Humewood Road and Mansions Avenue Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.976269448546 25.645765728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem