Peace and Rest Beach Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peace and Rest Beach Home bied selfsorgverblyf langs die see in die kusdorpie Hibberdene.

Die kothuis bied slaapplek vir 7 gaste en het 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n stapelbed en 'n TV met DStv (vakansiepakket) indien versoek.

Gaste kan see-uitsigte van die dek af geniet en mag dalk walvisse of dolfyne gewaar. Die perseel word met 'n elektriese heining beveilig en is aan die plaaslike buurtwag gekoppel.

Die kothuis is stapafstand vanaf 'n strand waar jy kan visvang, 'n Blouvlagstrand en is in die Hibberdene Village Mall. Hibberdene bied geleenthede om vis te vang en dit is net 1 uur van die Wild Coast Sun af. Daar is ook 'n minigholfbaan sowat 2 km van die kothuis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Peace and Rest Beach Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peace And Rest Beach Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za