Witpoort Akkommodasie by Peace Cottage | LekkeSlaap
+13

Peace Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papenfusrylaan 477, Beaulieu, Kyalami, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Peace Cottage is 'n rustige selfsorgkothuis op die Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami. Die landgoed is lekker naby Kyalami Park Club, Equidome, Kyalami Resiesbaan, die gholfbaan en die sakesentrum.

Dié bekoorlike tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area en buite-sitplek, en 'n privaat tuin met 'n swembad. Daar is WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Beaulieu is 'n uitstekende bestemming vir natuurliefhebbers en besoekers kan lekker gaan stap, fietsry en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Peace Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Papenfusrylaan 477, Beaulieu, Kyalami, Johannesburg, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papenfusrylaan 477, Beaulieu, Kyalami, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf08a88670ecc374297400dec2f84fa0ff537fea8b2eec881392c4ce5c4b5664c0dac773b1c4abaf05a7f8de7d8b446ae1a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 477 Papenfus Drive Beaulieu, Kyalami 1686 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.965664768435 28.066148890911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za