Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 14A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peace Cottage bied 2 eenhede in die dorpie Montagu. Die perseel in op 'n natuurreservaat teen die Langeberge geleë en bied pragtige uitsigte.

Die Peace Cottage het slaapplek vir 2 gaste in 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n grimeerarea en 'n stoeptafel met 2 stoele. Tee en koffie word voorsien en gaste het ook toegang tot 'n stoep.

Die Peace Suite is deel van die hoofhuis, maar het sy eie ingang. Dit is privaat. Die kamer het 'n area met 2 gemaklike sitkamerstoele en 'n dubbelbed met winterlakens vir koue weer. Die kamer het die opsie van 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Daar is 'n lugversorger en plafonwaaier, 'n yskassie en 'n ketel vir tee en koffie. 'n Komplimentêre, ligte ontbyt word bedien. Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig op die Langeberge en oor Montagu. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi, maar geen TV nie.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.

Montagu bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos voetslaanroetes, warmwaterbronne, Joubert-huis, 4x4-roetes, voëlkyk, Montagu se markie, Montagu Winery en rotsklim.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Peace Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hospitaalstraat 14A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 14A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzY2I4NzFiLWFlMmMtNDQ3Mi04NjA4LTg4Mjk3YTFlMTRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 14A Hospital Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.796228 20.124408