LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peace Haven | LekkeSlaap
+16

Peace Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 30, Monte Christo, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Peace Haven is op die veilige Monte Christo Eco-landgoed in Hartenbos, 'n kusdorpie tussen George en Mosselbaai, geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die twee kamers het elkeen 'n en-suite badkamer met 'n stort. Die een kamer het twee enkelbeddens en die ander kamer het 'n trippelstapelbed - 'n dubbelbed met 'n enkelbed bo-op.

Die kombuis is met 'n induksie plaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en het 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste. Die sitrarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by Peace Haven sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kingfisherstraat 30, Monte Christo, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 30, Monte Christo, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0e97f2b6f813da858c9b4ae58e771a5b83d1e1e86d5c101c0ec8195816b152d95697a0585fba8a67a15db8d226a6cfbaf65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 5 mense 30 Kingfisher Street Monte Christo 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.096095 22.104964
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!