Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace of Eden Vegan Nature Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 51 resensies vir Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Armand B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, naby aan die natuur en verwelkomend.

Heerlik. Het wel 'n mediese noodgeval gehad en die eienaars was uiters hulpvaardig met 'n volledige mediese tas. Die verblyf is wel in die woud, so vat genoeg ligtoestelle saam as jy gaan. Het in 'n paar takke vasgeloop en geval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was heerlik om so naby aan die natuur te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Dear Hannelie,

I'm so glad you enjoyed the nature and the forest tent experience. I wish the weather had been kinder during your stay.
Wishing you a happy, healthy 2024.

Warmest,
Jen

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Wilma T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling.

Nee, dit is glad nie soos die interner foto's nie. Die tent is gehawend en benodig baie werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

I'm sorry you didn't enjoy the beautiful forest tent experience. Some people have given me 5 stars for everything. We will try and improve where you made a point. We are always upgrading every year where we can. I'm very sorry that it wasn't for you. For other guests reading your comments - before you choose, look at all the reviews of the tents. All the best for 2024.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Charne F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in die bos, sal graag weer gaan.

Ons het die plek gelief! Ons sal graag weer wil teruggaan wanneer ons weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Thanks Charne,
I'm so happy you had a fabulous forest tent experience.
Wishing you both a great 2024.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Malcolm T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and in tune with the natural environment as advertised.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Thanks for your positive review.
It was such a busy season, and we had changeovers every day in some units.
I'm sorry if we missed out anything or if things were not as perfect as we would have wished them to be.
Have a wonderful 2023.
Warmest regards,
Jen and Family

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Karine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine J
Gesin met tieners

Rustig.

Baie mooi en rustig, geen interrupsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek. Stil en rustig.

Eienaar vriendelik en behulpsaam. Alle geriewe was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie vir u mooi woorde. Ons is baie bly u het dit geniet.
Groete,
Jen en familie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Abigail C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die foto's is korrek soos adverteer, dit was lekker om op die plaas rond te loop. Gemeenskaplike geriewe is skoon en netjies, vriendelike diens. Maklik om die plek te kry, rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Thanks for your cool response.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Anja B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse ervaring, voel deel van die natuur.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend en interessant.

Sal dit aanbeveel vir 'n unieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, gemaklik vir een of twee aande.

Geen vure toegepast by tente. Dit is verstaanbaar. Lekker buite-lewe ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey Z
Gesin met klein kinders

Beautiful location, great value for money.

We thoroughly enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net .n vinnige oornagstop

Dis jammer dat die eienaar ons angstig gemaak het oor die nat paadjie na die oornaghut toe, want ons het dit maklik bestuur maar was angstig a.g.v. sy waarskuwings en het toe sommer vroeg al vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding location among the tree canopy.

Despite a large number of spiders and bugs, our stay was absolutely idyllic, with beautiful bird sounds and an extremely peaceful place to stay, something different from the norm. Magical stay and being up among the trees, with the soft soaking rain was an unforgettable experience. WiFi didn't reach our tent but was a nice detox, we do wish we had one plug point but other than that we cannot complain at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lundy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lundy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relax. Good grounding for soul.

The short visit was want we expected. We enjoy the peace the property offered. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucelle W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik rustig.

Was aangenaam verras en sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius A
Saam met vriende

Heel gemaklik, veilig en baie stil.

As jy ’n lêplekkie soek om die omliggende gebiede rondom Knysna te verken, is Peace of Eden seker een van die mees beskostigbare plekke met vriendelike personeellede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gemaklik, pragtige omgewing.

Mooi en lekker wegbreek, spesiale plek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ondervinding

Hulle kan gerus ’n baie duideliker bord met hulle naam langs die teerpad aanbring. Jy kan glad nie in die aand sien waar die plek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Netjies, rustig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nel V
Gesin met tieners

Huisie in die bos. Dit was heerlik gewees.

Ligging is fantasties en as jy wil wegkom, van dit wat jou jaag, is hierdie plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike, mooi woorde. Ons is baie bly u het ons plek so geniet.
Groete en vrede vir 2021.
Jen

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Anje L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam.

Die ideale wegbreek waar 'n mens kan ontspan, rustig raak, en die beeldskone natuur rondom jou waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense by die kantoor het nie vir ons die geriewe uitgewys nie.

Dink as hul mense wat vleis eet in bring sal hul 'n groter mark kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Hi Erich

Ek is jammer dat jy nie gelukkig was met jou welkom nie, ons is bekend vir baie vriendelike diens en het in 2017 twee kliëntediens-uitnemendheids toekennings ontvang. As ons baie besig is oor Kersfees en Nuwejaar, kan ons nie ons kliënte rondom die eiendom wys nie, maar ons wys gewoonlik die rigting om te gaan en daar is duidelike paadjies om u tente na u tent te vind of kampterrein.

Aangaande jou kommentaar oor geen vleis by ons eiendom nie, ons wil nie hê mense moet vleis op ons eiendom kook nie, want ons is Vegan en Vegetaries. Ons is lief vir diere en stem nie saam om hulle te eet nie. Ons verwelkom almal hier, maar verwag dat ons gaste ons vleis-beleid moet nakom en respekteer, en selfs die vleiseters wat hierheen gekom het, het ons 5-sterre en uitstekende diens gegee, en het die kos wat ons kook, liefgehad. Ek is jammer dat jy dit nie ervaar het nie, maar dankie vir die gradering op ons ander aanbiedinge. Ek belowe ons is baie vriendelik en hulpvaardig en nie seker waarom u ongelukkig was met u welkom nie.
Het 'n baie gelukkige 2018.

Vriendelike groete
Jen

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Danel V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel V
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, pragtige uitsig oor die vallei.

Dit was net wat ons as gesin nodig gehad het. 'n Rustige tydjie. Voorwaar 'n paradys vol verrassings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-roux K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-roux K
Enkelreisiger

Rustig met die Here.

Die Firefly Forest Tent is die beste een van die lot, met 'n venster uit na die natuur by jou braai-area. Ek het elke oggend gesien hoe die Knysna loeries voor my tent kom kos soek in die bome rondom my. Ek het vir 3 dae gaan vas en tyd met die Here spandeer om te bid vir familie, vriende, en die land. Ek het die Here hier gevind en rustigheid vir my siel gevind. Die mense was bietjie kortaf en dit was ongerieflik dat ek my vuur moes blus omdat die bure mag kla, maar ek het dit met 'n goeie hart ontvang en verstaan alhoewel ek glo dit was onnodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Hi Jan-Roux,

Ek is so bly jy 'n gelukkige geestelike ervaring in ons bos gehad.

Ongelukkig weens die uiterste droogte, die ergste in ons 24 jaar van sy teenwoordigheid, was daar ernstige brandgevaar waarskuwings en ons moes al die gaste vra nie om 'n vuur te maak, dit het niks te doen met die bure, behalwe dat die plase rondom ons kon ons het na berig word die dienste brandbeskermingsvereniging en ons sal in 'n baie moeite gewees het en ons sou gelê teen moet 'n vuur begin van ons plaas strafregtelike klagte gehad het. As my man afgekom intense en kort Ek vra om verskoning, maar hy was in 'n paniek oor jou vuur en waarskynlik afgekom kort as gevolg van daardie, is dit nie bedoel om ongeskik te wees. Ons is so jammer ons moes jy vra om uit te sit jou vuur, as ons sy weet 'n wonderlike ervaring.

Dankie vir jou positiewe resensie.

Groete

Jen en Howard
Peace of Eden

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Marietjie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besef die geriewe is om so na aan die natuur te wees as moontlik. Die tenthuis is redelik.

Stort en toiletgeriewe kan meer aandag geniet deur die skoonmaakspan. Die mat in die stort kan ook meer gereeld geruil word. Die vadoeke in die kombuis was altyd baie baie vuil. Kragprop in die tent is in vandag se tyd 'n noodsaaklikheid, sodat selfone gelaai kan word. Almal is in die tyd waarin ons leef afhanklik van selfone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Dankie vir jou raad en ek is so jammer die vadoeke vuil was, wanneer jy het na die kombuis as hulle twee keer per dag verander, en so was die stort matte, maar miskien moet ons doen wat 3 keer per dag as baie besig. Dit sou goed gewees het as jy tot die onthaal gekom het om te vra vir skoon lappe en matte. Ons is nie in staat om proppe in die tente te sit weens Eskom beperking op die energie wat verbruik op ons land eiendom en dan sou gaste te veel elektrisiteit vir haardroërs soos jou versoek en verwarmers in die winter wat die meter aan die paal sou reis het. Ek hoop dat jy die aard en vrede van ons heilige bosse geniet het.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Tharina V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina V
Enkelreisiger

Timeless.

Peace of Eden is located amongst the mystical green valleys of Knysna. Stunning! The service was exceptional - with a heartwarming welcome and heaps of generosity - it felt like home. All the cabins are beautiful, but the forest tents are situated in the heart of the forest- definitely where I will be staying next time. The whole Eco-friendly outlook of Peace of Eden is very refreshing, and definitely what mother earth needs. Thank you for a fantastic memorable stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tydloos.

Peace of Eden is in die mistieke groen valleie van Knysna geleë. Dis is asemrowend! Die diens is uitstekend met 'n hartlike verwelkoming en enorme vrygewigheid. Ons het waarlik tuis gevoel. Al die huisies is pragtig, maar die woud-tente in die hartjie van die woud is waar ek volgende keer sal bly. Die hele omgewingsvriendelike uitkyk maak Peace of Eden baie verfrissend en definitief iets wat Moeder Aarde nodig het. Dankie vir die fantastiese, onvergeetlike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Thanks Tharina for your heart felt lovely review. We so love having Guests like you who get us! And love the nature, forests and what we are about.
Look forward to many happy returns.
Warmest
Jen

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Jacques D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus tussen skitterende reëndruppels gesaai oor groen heuwels.

Ware sielsrus hier gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie Jacques vir jou woorde, ons is baie bly jy het die natuur op Peace of Eden so waardeer.
Groete
Jen

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Johan W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Gesin met tieners

Rustic style with a peaceful ambiance. 5 star vegan meal.

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Hi Johan,

Thanks for your review, its great to have folk who get us and enjoy the ambiance and rustic nature of what we offer even if its a one off experience. So glad you enjoyed our Vegan meal ;-) All the best for 2016

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Rene E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvoldoende standaard vir selfsorg-eenheid vir 'n aantal dae.

Om mee te begin, die natuurskoon is onbeskryflik mooi! Maar, vir ons wat in Knysna wou vakansie hou is dit nogal ver uit die dorp (20 km), dus moes ons elke dag ry om in Knysna te wees. Die eenheid waarin ons gebly het, is beslis slegs vir oornag of maksimum twee dae, want dit het 'n klein yskassie wat geen plek het vir ons 10 dae se kos nie. Dit word op die reëls duidelik gemaak dat indien ons die plekkie wil skoongemaak hê gedurende ons verblyf, of skoon handdoeke wil hê sal dit ons R75 ekstra kos. (Neem in ag dat ons reeds R800 per dag betaal het.) Die tafel/bankie kombinasie sitplekkie was baie mankoliekig. Die rooster vir braai is so stukkend dat die vleis daardeur val. Die kombuisie is onvoldoende vir selfsorg, onder andere geen oond. Omdat dit 'n eko-plek is gebruik hulle rivierwater wat dus bruin water is uit die krane. Die warm watersisteem is gas, afhanklik van die waterdruk. As jy stort word die warm water heeltyd koud en dis baie ongerieflik. Hiervan was ons onbewus toe ons die bespreking doen. Ook is daar geen waaier nie, en party dae was hittegolf toestande. Ek voel net dat ons 8 maande voor die vakansie bespreek en ten volle betaal het, en dat die eienaars ons miskien net in kennis kon stel van wat daai eenheid behels. Miskien is van die groter eenhede beter toegerus vir 'n 10 dae vakansie. Vir kampeerders wat in die natuur in tentjies wil bly is dit egter ideaal. Hulle tariewe daarvoor is seker ook heelwat laer. Maar vir R800 per dag, is dit wat ons gekry het beslis nie waarde vir die geld nie in vergelyking met ander selfsorgeenhede. Ons maak al vir baie jare gebruik van selfsorgeenhede, en kon dus 'n akkurate vergelyking tref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Hi Rene,
Ek is so jammer jy het dit nie hier by ons geniet nie , die redes wat jy gee oor jou verblyf nie na wense was nie is als in die beskrywing van die cottage gelys , ons noem daar die afstand na Knysna, dat die eenheid 'n klein yskas het en klein kombuis. Gaste is lief vir hierdie cottage en kom elke jaar terug , maar ek aanvaar dat dit miskien nie vir u was nie.
Dit is so jammer wanneer gaste kla, en ons nie by ontvangs kom vra vir hulp nie, ek wil vra dat u volgende keer asseblief kom vra vir hulp oor die verandering van linne , handdoeke , n ekstra stoel of waaier , ons sal dit beslis n waaier in die eenheid sit volgende somer baie dankie vir die wenk.
Ons het baie vriendelike personeel en hul help graag gaste waar moontlik .

Hier is 'n paar regstellings aan spesifieke kommentaar:

Die eenheid is beslis die waarde van R850 per nag vir 2 of 3 in die piek seisoen in Knysna / Plettenbergbaai gebied werd. In werklikheid baie gaste my of die prys is per persoon is , hul kan nie glo die eenheid is slegs R850 per nag vir 2 tot 3 gaste nie .as hulle kan nie glo dat die hele Cottage is slegs R850 per nag vir 2 of 3 mense, Wat ons aanbied is goeie waarde vir geld, maar natuurlik die rustieke aard en klein kombuis geriewe is nie geskik vir almal vir 10 dae nie .
Ons is presies 15 km van Knysna en slegs 8,2 km van die N2.
15 km van Buffalo Beach en Brenton on Sea
Ons is baie goed geleë om die hele Tuinroete te verken , 1,5 uur weg van die Kangogrotte en Tsitsikamma Woude in Stormsrivier. Al die geriewe maklik bekombaar van waar ons is .
Ons het gratis skoon gemaak en 'n linne verander in die middel van u verblyf met skoon handdoeke as u nog nodig gehad het moes u net by ontvangs gaan vra. aangekla vir.
Ek is opreg jammer u rooster was gebreek , dit was waarskynlik so gelaat deur n vorige gas.
In ons beskrywing verklaar ons dat daar slegs 'n 2 plaat stoof , 'n klein yskas en mikrogolfoond is , ons voel dat daar nie n behoefte aan n oond is vir n klein selfsorg kothuis nie. - ons voel daar is absoluut geen behoefte vir 'n oond asook in 'n klein selfsorg Kothuis vir 'n vakansie. Ek is jammer dit was 'n probleem vir jou.
Die bankie buite is 'n standaard hout-bankie en tafel stel, en ons het nog nooit 'n klagte gehad nie.

Ek wens u baie seëninge vir 2016 en ek is bly u kon ten minste die skoonheid en vrede geniet.

Vriendelike groete
Jen

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Heinrich A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich A
Saam met eggenoot / lewensmaat

You get what you pay for - somewhat.

We stayed in one of the forest huts called Firefly, which is the best one to stay in if you value privacy. It is, however, built on a steep incline and the furthest from the 'amenities'. I would like to list a few things that you need to be aware of and then I have some comments. - There is a light in the tent, but NO power point. - You cannot park at the tent, so there is a stiff walk to carry all your luggage. - The tent has it's own fire pit. The owners of the venue were friendly and welcoming, although they do make you feel quite guilty for eating meat! A 'Meat Harms The Planet' pamflet is given to you upon arrival and some vegan recommendations. The setting is fantastic, right in the forest section, but still very accesible from the main road. It is safe, cool and pretty on the farm - a real forest experience in the tented huts and I would recommend staying in one. My gripe is with the 'ameneties'. - They have a total of 3 showers and 2 toilets for ALL the forest huts AND the camping folk, so this means turns had to be taken in the busy season - ONE sink at one of the showers for everyone. - Water used for toilets and shower is BROWN and smells VERY strongly of chlorine, fine for this pupose - But DO NOT drink this water or use it in the kettle! Rain water is supplied as drinking water to be fetched in the kithcen (when you can access the kitchen that is). - The shower, the toilets and bush kitchen were NOT serviced ONCE in the 7 days that we were there that I know of. I did not see a cleaner ONCE. I did see some of the camping guests tidying up the toilets! - The amenneties are VERY rustic, which can be fine, but we found them to be dirty and in a poor state of repair. Doors do not close properly, spider webs all over, wood rotten at the bottom of shower, blocked drains, etc. - NOT very nice and VERY little privacy. - The bush kitchen had 4 plugs of which 2 did not work, so the recommendation by the owners to charge your cellphone in the kitchen is laughable as it WILL be plugged out. - There was 1 FRIDGE / FREEZER for everyone, so this was a disaster. The non-working plugs also meant that the fridge was constantly plugged out. - The kitchen was also occupied 90% of the time by the campers, which meant we could do little to no cooking in it. Very small kitchen facility. We ended up buying a gas bottle cooker and some utensils and cooked at our tent, we charged our phones in our car and in the end we only really made use of the toilets/showers - that is when they were not occupied. I would appeal to the owners to expand and upgrade their ameneties as this is a lovely place, but it tainted what could have been a great holiday for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Hi again Heinrich,

I'm sorry you didn't enjoy your stay or our facilities. Obviously we cannot be everything to everyone!

Some of your statements are incorrect and untrue.
1. The simple 'Bush ablutions' were cleaned 3 times a day - you were out so obviously would not see the staff.
2. The campers did not use the kitchen at all, but I noticed there was a Forest tent family who did hog the kitchen, however I did put a notice up asking them not to do so. - LOO"S and SHOWERS - The campers did use the 2 loo's and showers - many camp sites have a ration of 20 - 1 loo/shower - ours is far less than that. But of course it's not nice to queue, but that's the Knysna / Western Cape / Durban high season experience whether shopping, petrol or ablutions.
3. We advertise that we are an eco experience and specifically say that the water is brown, that the ablutions are rustic bush style, so please next time read all the description on the page on the Booking website so you know what to expect. However of course we want to know what's wrong and will look into the rotting timber you talk about.'
4. The brown water is purified and clean enough to drink, the chlorination is a natural part of the filter process and promise much healthier than any 'city water' - The rain water is pure and sweet and comes from the heavens and everyone loves it!
5. Two showers and 1 toilet are 6 months old, they are therefore not broken and in bad repair. They are very clean.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Petro P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Gesin met klein kinders

Dit is 'n absolute paradys.

Dit is 'n pragtige omgewing en die verblyf was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie, ons is baie trots dat u dit geniet het.
Kom gou weer terug.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Elmarie B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie B
Gesin met klein kinders

Definitief nie selfsorg nie.

Geen warm water nie, nie een van ons kon stort nie. Moes water kook om skottelgoed te was. Een klein verwarmer vir hele huis. Geen oond, net 'n tweeplaatstoof. Geen plek vir braai nie, net 'n vuurput op die grasperk. Die beddegoed was dun en by plekke geskeur. Die kussings was bitter dun. Aangedui as verblyf met 2 badkamers, maar net een geiser was aangeskakel. Glad nie waarde vir geld nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

We are very sorry you did not enjoy your stay with us. We appreciate all feedback whether good or bad, however we cannot put things right for you if you do not tell us while you are here. Perhaps we could have upgraded you to a different Cottage more to your liking.

We do not accept that the linen was old or torn we would never put torn linen on the beds, but do accept that it may have torn whilst you were using it, but if you had told us about this we would have put on new linen for you. If the gas, was not on, again all you had to do was request us for another gas bottle, I apologise this was overlooked, but we had new staff in training and perhaps they forgot to switch it on. The fact that you didn't tell us this at the time but chose to write a negative review instead is a pity as you may have had a more positive experience if you had given us a chance to put it all right.

Kind Regards

Howard and Jen Butcher.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Selwyn M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik!

Ons eerste tentverblyf-ervaring. Dis iets anders, net 'n probleem met kragpunte in tent. Maar verder baie aangenaam, sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar, ons is so bly u die Forest Tent ervaring geniet . Ons het nie kragpunte in die tente nie as gevolg van ESKOM beperkings. Ons hoop om een dag sonkrag punte in die tente te hê.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Linda B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n unieke boservaring!

Net nie vir mense wat 'n fiemiesfaktor nie! Baie mooi en ongerep, maar baie basies t.o.v. toilet en stortgeriewe. Tent was wel lekker ingerig, en kombuishut het 'n yskas en ketel en breekware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Ons is so bly jy geniet die bos. Die ablusiegeriewe is rustic maar dit is hoe ons dit wil hê . Eenvoudige en eko-vriendelik . Dit is goed om uit jou gemaksone van die stad en leer om die eenvoudige dinge van die lewe te geniet

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Diana N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Diana N
Saam met vriende

Ek sal dit nie aanbeveel nie.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Des H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in die natuur!

Rustig, lekker, stil en weg van die stad se geraas. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan hierdie verblyf glad nie aanbeveel nie.

Daar is slegs 2 toilette en een stort vir al die bostente en -kampeerders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carlien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tent was sommer so woes in die veld, nie eers tussen die bosse nie.

Daar was gemeenskaplike badkamers. Moes in die stort tandeborsel, want daar is nie 'n wasbak nie. Teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joanie S
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Dit voel asof mens op iemand se erf bly. Kampeer op grasperk in volson. Die Forest Tents het geen uitsig nie, die ritssluiter kon nie toe nie en die geriewe was baie vuil. Die beddens was wel gemaklik in die Forest Tents. Sunbird se matrasse was verskriklik dun en die geriewe was onvolledig. Die braai-area is 'n gat in die grond sonder 'n rooster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing was pragtig, maar die akkommodasie kon beter gewees het.

Die matras en beddegoed moet opgradeer word. Die stort het geen deur of gordyn nie en is te groot vir die badkamer. Die vloer was elke keer baie nat en daar is geen spasie om enigiets neer te sit nie. Die yskas se vriesgedeelte is baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer

Thanks for your comments, we appreciate feedback, even if not all positive.
I am not sure why bedding had to be carried up to you as Cabins or Tents are always ready for Guests from 2 pm onwards unless its a last-minute booking on the same day or you arrived too early, or for some reason there was a mix up. We do apologise for the inconvenience of waiting for bedding?

Kind Regards
Jen and Howard.

Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Nadine H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nadine H
Gesin met klein kinders

Beautiful scenery, but not worth what we paid.

The venue was absolutely beautiful, but the facilities were not up to standard. The communal area was not well equipped and very small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanri E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, ons sal definitief weer gaan, baie dankie!

Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Lekker stil en rustig!

Peace of Eden is 'n heerlike plek om te ontspan - heerlik rustig en stil. Die badkamers kort net so klein bietjie aandag en beter braaigeriewe sal goed wees, maar die res was baie goeie waarde vir geld. Die personeel was ook baie vriendelik en baie behulpsaam! Two thumbs up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annalise J
Gesin met klein kinders

Dis 'n pragtige plaas en bos!

Die plaas was baie mooi en die kothuis pragtig binne, maar die kombuis was onvolledig en kosmaak was effens moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit kos te veel vir te min geriewe.

Daar is definitief beter waarde vir geld opsies daarbuite. R550 vir so 'n eenheid is nie die moeite werd nie. Ons het ook nie 'n baie warm ontvangs gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie eens die reën kon dit onaangenaam maak nie!

Asemrowende gesig, voldoende geriewe, perfekte wegbreek van die stad en vir enige natuurliefhebber! Ons sal verseker weer kom! Net die weer dalk vroegtydig kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal mense waarsku teen hierdie plek.

Dit was die eerste keer dat ons LekkeSlaap se besprekingstelsel gebruik het. Dit was baie goed en ons is beïndruk met julle diens. Peace of Eden se tent-akkommodasie het ons egter baie teleurgestel. Daar was 'n dam water op die stort se vloer wat nie uitloop nie en die beligting was swak. Daar is geen wasbak by die toilet nie. Geen handdoeke is voorsien nie. Die breekware in die gemeenskaplike kombuis was vuil en gekraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bessie V
Gesin met tieners

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money

Not what we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic and peaceful, home away from home.

Basic but comfortable home away from home, rustic accomodation. Lovely setting in very peaceful surrounds. Loved sitting outside on the large deck which is ideal for sundowners or braaing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MWFhZTlkLWFjNTctNDhkNS1iZmQwLTY5NWI5MTYwM2VmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 Millwood Road Highways, Rheenendal 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.979834 22.965957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem