Peaceful Breakaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peaceful Breakaway is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie, Pringlebaai in die Kaapse Overberg. Dis lekker naby die strand, restaurante en winkels.

Dié eenheid is op die tweede verdieping van die eienaar se huis en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n eetarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Pringlebaai-strand, Rooiels-strand, Arabella Country Estate, Kogelberg Natuurreservaat en verskeie restaurante in.

Slaapplek

'n Bespreking by Peaceful Breakaway sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peaceful Breakaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za