Wingate Park Akkommodasie by Peaceful Garden Cottage | LekkeSlaap
+19

Peaceful Garden Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Peaceful Garden Cottage
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Isak P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en rustig.

Baie goeie akkommodasie naby Kloofhospitaal. Verkeer aanvaarbaar en naby winkels. Kalmerende uitwerking op mens se gemoed.

Peaceful Garden Cottage's terugvoer

Thank you Naomi. Looking forward to hosting you again in a more happy occasion.
Warm regards

Peaceful Garden Cottage
Elmarie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie tevrede nie.

Verblyf was nie baie skoon nie. Spinnerakke by boekrak. Stof onder bed. Woonstel nie behoorlik gediens nie. Skuifdeur sluit glad nie. Vullis nie daagliks verwyder nie. Linne glad nie geruil gedurende verblyftydperk nie.

Peaceful Garden Cottage's terugvoer

Dear Elmarie and Nico
Thank you for choosing our cottage for your holiday in Pretoria. I am sorry that your standard and expectations of cleanliness could not be met.
Wishing you a peaceful 2019
Heli

Peaceful Garden Cottage
Andrè V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese selfsorg-verblyf, goeie waarde vir geld.

Baie aangename gasheer wat uit sy pad sal gaan om ons te help as ons iets nodig het.

Peaceful Garden Cottage's terugvoer

Dear Andre and Sandra,
Thank you for your generous comments. It was a great pleasure to meet you. We hope to have the opportunity of hosting you again.

Peaceful Garden Cottage
Louis C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Die plek is net wat 'n mens nodig het met 'n pragtige tuin en wonderlike mense wat dit uitverhuur. Kan nie wag om weer te besoek nie.

Anke B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

We had a wonderful experience staying here. The host Heli and her husband was so warm and welcome. Everything was so clean and tidy. There is a lot of room and the mattress is wonderful. The experience exceeded the value of the price of the room. We felt very safe there and would recommend this accommodation to everyone. Thank you very much Heli for a wonderful stay.

Peaceful Garden Cottage's terugvoer

It was an absolute pleasure to host you. We value our new friendship and would love to have you here again.
Best always
Heli

Peaceful Garden Cottage
Karin R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë van waar ons wou wees.

Televisie word aanbeveel, veral as 'n mens langer as een aand oorslaap,wat die vereiste wel is. Daar is ook in die reëls by Cottage genoem dat die eenheid op die tweede dag skoongemaak sal word. Ons het drie aande oorgeslaap en daar is nie skoongemaak nie.

Peaceful Garden Cottage's terugvoer

I am so sorry Karin that you were disappointed with your stay. We make it clear in the listing that there is no television in the apartment and we provide unlimited Wi-Fi. About cleaning, since you had a baby I knocked every day and offered to clean, however, your husband declined and said he would prefer to do the cleaning himself and he took the cleaning material. We try to offer our guests the positive experience we promise in our listing, and we’re sorry you feel you didn’t have such experience.

Peaceful Garden Cottage
Amanda T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het dit baie geniet en die tannie se tuin is pragtig!

Gabriela M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Neat and clean. Loved the personal touch of roses from the garden!

Peaceful Garden Cottage's terugvoer

It was a great pleasure to have you here Gabriela. It was very easy to host you. The place was left neat and tidy. Thank you and please come again.
Warm regards,
Helieh

Peaceful Garden Cottage
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oudtshoornstraat 846 , Wingate Park, Tshwane, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoeLmVQNNWE4rbMWZEZCJYS2yHPl7ZR3Z05f1HglYNuKaympTQy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 846 Oudtshoorn Street Wingate Park 0153 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.82711 28.263467
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za