Agulhas Akkommodasie by Peaceful Getaway at the Beach | LekkeSlaap
+10

Peaceful Getaway at the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomlaan 21 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peaceful Getaway at the Beach is in Struisbaai aan die Wes-Kaap se suidkus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en die strand.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke bed het ook 'n elektriese kombers. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en DVD-speler. Daar is ook 'n kaggel wat as braai gebruik kan word.

Afrika se mees suidelike punt is sowat 10 km vanaf die huis en daar is ook 'n pretpark naby die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Peaceful Getaway at the Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bloekomlaan 21 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomlaan 21 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYzBiZWQyLTlkZDYtNGIyMS1hYzhiLTM3MmM3NDBhZjg5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 21 Bloekom Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.79515590235 20.044348253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za