Kommetjie Akkommodasie by Peaceful Kom | LekkeSlaap
+14

Peaceful Kom

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heronsingel 6, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peaceful Kom is 'n selfsorgwoonstel in Kommetjie, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Atlantiese kus.

Dié unieke ateljeewoonstel het sy eie ingang en is apart van die hoofhuis waarin die eienaar bly. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is goed toegerus en het 'n ontbyt-toonbank. Die woonkamer het 'n gerieflike rusbank en dit lei na die gemeubileerde stoep. Ons plekkie bied ook gratis WiFi en parkeerplek op die perseel vir 1 motor.

Gaan maak gerus 'n draai by een van die besienswaardighede in die omgewing, soos die pragtige strande, Slangkop Vuurtoring, en die wêreldbekende Kaappunt.

Slaapplek

’n Bespreking by Peaceful Kom sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Peaceful Kom
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Heronsingel 6, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peaceful Kom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heronsingel 6, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZDEyNDA0LWY4MDQtNDBlMi05MzZiLWU3ZTg3YTJmNzZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Heron Circle Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.13926 18.33421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za