LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peaceful Kom | LekkeSlaap
+14

Peaceful Kom

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Peaceful Kom
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lee Ann V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Ann V
Besigheidsreis

Peaceful and purpose served.

Thoroughly enjoyed my stay. It's a beautiful apartment with great amenities, which made this stay comfortable, convenient and really relaxing. I would love to return and spend more time in this lovely suburb.

Dawie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons het ons verblyf geniet. Baie vriendelik, selfs toe ons laat arriveer. Baie gerieflike ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay.

We enjoyed our stay. Very friendly, even when we arrived so late. Very conveniently situated.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, naby strand.

Ons het die verblyf geniet. Baie netjies en skoon, was in die regte ligging in Kommetjie. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Louis K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great - goeie waarde vir geld. Toilet slegs afgesper van slaapkamer en dis nie almal se voorkeur.

Goeie experience. Vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld.

Nicola F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicola F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie vervalle en glad nie op standaard nie.

Plekkie kort aandag. Bank was vol modderpote - ander bank is gedaan en stukkend. Die braaier is geroes (kan nie op dit braai nie). Sal plek nie kan aanbeveel nie.

Alain R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alain R
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies en bekostigbare verblyf met goeie kliëntediens.

Die verblyf self is baie netjies, gemaklik en ruim met 'n volle toegeruste kombuis en WiFi. Daar is geen TV nie, so die stadsmense sal die stilte dalk oorweldigend vind. Die hek waar mens in en uit was bietjie moeilik om mee te werk en om die motor veilig te parkeer moet dit by die eienaar in die erf parkeer word, dit vereis dat mens die eienaar laat weet sodat hulle honde veilig in die huis gehou kan word. Dit sal dalk ook verhoed dat mens kom en gaan soos jy wil, tensy jy veilig voel om jou motor oornag in die straat te parkeer. Daar is ook geen uitsig van die verblyf af nie, maar daar is 'n klein privaat stoepie waar mens rustig onder die bome kan sit. Ek sal wel die verblyf aanbeveel, ons het baie lekker geslaap (lieflike bed!) en baie vriendelike diens gehad. Die eienaars gaan uit hul pad uit om te help waar hulle kan en die verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Kristy N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak kliëntediens.

Voor ons aankoms by die gastehuis, het ek 'n paar keer probeer kontak maak met die eienaars om te hoor of hulle ons nog verwag, en ons inkloktye te bevestig vir die aand. Hulle het my SMS'e en oproepe ignoreer vanaf 15:00 die middag tot en met 20:00 die aand. Toe ons by die bestemming aankom om te oornag (onvgeveer 20:00) het ons weer gebel en probeer kontak maak sodat hulle kom kan inlaat en die gastehuis wys, maar steeds niks. Nadat ons vir 45 minute lank gesukkel het om hulle in die hande te kry en selfs oorweeg het om 'n ander gastehuis te soek, het hulle my teruggebel en gesê hulle het die datums verkeerd gehad. Toe ons die kamer binnegaan was dit duidelik dat hulle vergeet het van ons bespreking. Die beddegoed was vuil en daar was hare in die wasbak. Behalwe vir hierdie onaangename ervaring het die eienaars wel om verskoning gevra, en gratis verblyf aangebied vir 'n volgende keer (asof ons weer sal terugkeer). Dis sleg dat ons dit so moes ervaar, want die plekkie is eintlik baie mooi.

Chirna K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirna K
Gesin met klein kinders

Lekker.

Oulik toegerus en maklik met kinders.

Wikus C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and tranquil getaway.

The accommodation was fantastic with everything that you need at your disposal. The hosts were friendly and even helped when we faced some minor car problems. We would definitely recommend the cottage for couples seeking a recharge.

Lizel S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S
Enkelreisiger

Great location, comfortable space, friendly and accommodating hosts.

The hosts were kind and accommodating, the space is great and comfortable, and the location is within walking distance from the beach. Great value for money.

Annelize D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Rustig.

Mooi, netjies, en rustige bestemming.

Charmain S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S
Gesin met klein kinders

So tuis soos by jou eie huis.

Baie netjies en skoon. Gasvry en behulpsaam, alles en meer wat ons nodig gehad het.

Floris C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon! Darren en Nicky stel regtig belang of alles reg is!

Regtig stil en baie netjies. Sal enige tyd weer hier kom kuier! Daar is geen TV, wat dit nog lekkerder maak! Loop afstand van n pragtige strand. Alhoewel ons motor buite die hek parkeer was, was dit heel veilig.

Mandre D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplekkie in 'n interessante omgewing.

Die plekkie is baie netjies en het alles wat 'n mens nodig het om rustig te wees.

Werner B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklikke verblyf by gasvrye mense.

Die perfekte verblyf in Kommetjie! Als wat jy benodig vir 'n gemaklike en rustige verblyf. Goed toegeruste kombuis, kamer en badkamer. Gemaklike bed en kussings en baie netjies en skoon. Baie vriendelike eienaars en is geleë in 'n veilige buurt. Loopafstand van die see af en lekker restaurante ook naby.

Antoinette D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Netjies, privaat en rusgewend.

Ons het net een nag oorgebly by Peaceful Kom maar kon dit maklik 'n naweek gemaak het. Die eenheid het 'n private ingang, stylvol gemeubileerde sitkamer en kombuis wat geskei word van die slaap en badkamer met skuifdeure. Die eenheid is ruim, met netjiese afwerkings en beskutte sithoekie by die hoofingang. Vir enige paartjie of paartjie met jong kind sal ek dit sterk aanbeveel!

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heronsingel 6, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZDEyNDA0LWY4MDQtNDBlMi05MzZiLWU3ZTg3YTJmNzZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 16 5 1 5 6 Heron Circle Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.13926 18.33421
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!