Peacevale Getaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peacevale Getaway bied rustieke rugsakreislosies langs die N3 tussen Pietermaritzburg en Durban, sowat 40 km in elke rigting.

Verblyf word gebied in verskeie gastekamers met dubbelkamers, tripel- of 4-enkelbedkamers. Daar is ook 'n aparte selfsorgkothuis. Vier van die gastekamers is en suite-kamers en die ander 2 deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke kamer is pragtig versier en ingerig met tee- en koffiemaakgeriewe.

Die perseel is stil en rustig met 'n pragtige uitsig oor die sprankelende swembad. Dit is ideaal vir 'n groep wat vir die naweek wil weggaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peacevale Getaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za