Peach on Beach Boutique Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peach on Beach Boutique Guesthouse is in Table View en die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Dis naby Bloubergstrand se strand waar watersport soos seilplankry en vlieërbranderry baie gewild is. Ander doendinge sluit vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in.

Verblyf word gebied in 5 kamers en elke kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en/of bad. Elke kamer het ook ‘n yskassie, Nespresso-masjien, ketel, tee, lugversorging en ‘n platskerm-TV met DStv en Netflix.

Geriewe op die perseel sluit ‘n swembad, sauna, gimnasium, oefenbof, sakesentrum, maaltye, ‘n pool-tafel, kroeg en sitkamers in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peach On Beach Boutique Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za