Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peacock House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Line Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Peacock House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L
Saam met vriende

Great.

Great electrical problem but local municipality bad service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford Hicken H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford Hicken H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Mooi skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline M
Gesin met klein kinders

Wonderful facility, excellent service.

Excellent, friendly and welcoming host. I'm impressed, the facility is out of this world. I will recommend it to many people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terrence S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Verblyf was skoon en netjies, die tuin was mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike netjies en vriendelik mensies.

Ek het 2 van my rokke in die kas vergeet. En dis vir my gestuur en afgelwer. Hulle gee werklike goeie diens en is omgee-mense wat altyd hul gaste se geluk bo hul eie plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Geen voorsiening vir beurtkrag wat dit moeilik maak. Ook geen water of koffie beskikbaar gewees in kamer nie. Geen TV-kanale en nie geweet hoe om te stream nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie gemaklik nie.

Lugversorger heelnag aan, geen remote om af te sit nie. Geen koffie of tee nie. Geen shampoo. Kon die mense in aangrensende kamers hoor praat. Badkamer nie baie skoon nie, tandepastaspatsels teen muur en stortmuur vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies en skoon.

Net bietjie gesukkel om die TV te stream op die WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

It was nice to visit with excellent gardening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Baie netjies en mooi. Die eienaar is baie behulpsaam gewees. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanphia D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanphia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Met aankoms is ons opgegradeer na 'n luukse woonplek. Die mooiste tuin en stilte. Sal verseker weer daar bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin B
Enkelreisiger

See stars.

Friendly service and assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet B
Enkelreisiger

Bevredigend

My kamer was lekker ruim, maar daar is 'n deur tussen my kamer en die een langsaan. Die badkamer is reg langs daardie deur en daar is nie 'n badkamerdeur nie. Dit laat mens nie privaat voel as jy die badkamer wil gebruik nie, want as ek alles kan hoor wat langsaan aangaan, kan my bure ook hoor as ek die badkamer gebruik. Ek sou ook 'n koekie seep en 'n bietjie borrelbad waardeer het. In die kombuisie werk die mikrogolf glad nie, maar dit was 'n aangename bonus om 'n kombuisie en 'n werkende yskas te hê. Ek is baie lief vir swem, maar die swembad was ongelukkig nie skoon nie. Ek vermoed ek is die uitsondering op die reël wat betref gaste wat wel 'n swembad gebruik. Afgesien van hierdie klein irritasies was my verblyf baie lekker en sal ek beslis weer by Peacock House inboek, want die ligging is perfek. Die ander gastehuise in Stilfontein is teenaan die N12 en die padgeraas hou mens uit die slaap uit. Die tuin is pragtig en ek het heerlik gesit en met 'n wyntjie en 'n boek ontspan Sondagaand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelice K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at Peacock House was glorious.

Liné was the best host ever. We were travelling by taxi and she offered to collect us from the garage without charging us a cent later. She made sure that we felt at home even upgraded our booking to a honeymoon suite without charging a cent extra. I had requested help with organising a surprise romantic dinner to remind my husband how much I love and appreciate him, Liné went beyond my expectations by setting up a romantic dinner by the Jacuzzi. My husband was blown away and we can't wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar kamer toekenning moet beter beheer word.

Die kamers rondom die swembad is net baie lawaaierig. Mense braai en swem en dit maak dit baie onaangenaam vir gaste in veral Kamer 10 want die gejil en geskreeuery is reg in die kamer - 2 meter. Ons kon skaars die TV hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, clean and great Service. Was so relaxing.

Thank you for the amazing service Carla and staff. We had a very good time. Room was very clean and breakfast was great. Will definitely recommend this gorgeous place. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Hi Herma,
Thank you for your kind review and we’re glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you here soon again!
Peacock-regards

Peacock House
Chanel N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en pragtige omgewing.

Ons het ons bly baie geniet! Dit was baie stil en rustig, net waarvoor ons gesoek het. Die gasheer was baie vriendelik en haar plekkies is pragtig versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Hi Chanel,
Dankie vir julle wat ons plek geniet het en ook die mooi woorde. Hoop ons sien jul gou weer!
Peacock-groete

Peacock House
Madeleine C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Waarde vir geld - pragtige plek!

Waarde vir geld. Pragtige skoon plek, alles werk en mense baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Hi Madeleine,
Ek het iewers jou resensie gemis. Baie dankie vir die mooi woorde en hoop ons sien jul gou weer!
Peacock-groete

Peacock House
Madeleine C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Was alles wat jy op die prentjies sien en meer.

Baie netjies, baie skoon, baie mooi! Alles werk, vriendelike hulp, uitstekende kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Hi Madeleine,

Baie dankie vir jou groot kompliment. Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het en hoop om jul weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Peacock Groete,
Liné

Peacock House
Heloise Z - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise Z
Gesin met tieners

Liné is super hulpvaardig. Pragtige gastehuis. Baie gerieflik en privaatheid word hoog op prys gestel.

Liné het ons verblyf spesiaal gemaak. Ons het heerlik geslaap. Hulle het flink gereageer op enige versoek. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis Peacock House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Beste Heloise,

Baie dankie vir al die komplimente. Dit was baie lekker om julle by ons te kon verwelkom en ons is dankbaar dat jul die kuiertjie geniet het!

Baie geluk met jou dogter se prestasie.

Ons hoop ons sien jul volgende keer weer.

Peacock-groete
Liné

Peacock House
Helena B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en aangenaam.

Peacock was baie netjies en skoon en aangenaam om in te bly. Rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Hi Helena

Baie dankie vir die kompliment en ons hoop ons sien jul gou weer!

Peacock Groete
Liné

Peacock House
Morné S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het heerlik gerus. Plek was baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Dit regtig die moeite werd. Die reuse tuin is pragtig. Julle sal ons verseker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Morné. Dit was baie lekker om jul hier te gehad het en ons sien julle gou weer.

Groete
Peacockhouse

Peacock House
Bongi M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongi M
Saam met vriende

Awesome.

Everything was perfect: the place, the cleanliness. We were only disappointed by the weather but nothing the establishment can do about it, but it made perfect, come to think of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Thank you for the review Bongi. Was a pleasure to have you here. Sorry about the weather, the Old Year was washed away as we would say.
Hope to see you soon.

Peacock House
Maggie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens, pragtige omgewing.

Dankie vir die heerlike rustige verblyf, die DStv het my man se aandag afgelei en die lugverkoeling het ons afgekoel in die hittegolf. Die kamers is ruim en ons het rustig ontspan. Ek moet sê ek het lanklaas so lekker geslaap - die bed en beddegoed was uitstekend. Ons voertuig was veilig voor ons kamer, die diens en gasvryheid was uit die boonste rakke. Dankie dat julle ons kon akkommodeer met die planne wat verander het rondom ons verblyf, en wel vir ons heerlike ontbyt kon voorsien op baie kort kennisgewing. Ons sal definitief in die toekoms net by julle oorbly wanneer ons in Klerksdorp-omgewing is. Weereens baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde en ons doelwit is dat ons gaste tuis voel en gemaklik. Ons sien julle gou weer.
Peacock Groete

Peacock House
Sanphia D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanphia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker weer gaan!

Baie vriendelik ontvang in 'n luukse kamer! Pragtige tuin met baie ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Baie dankie Sanphia, ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Peacock Groete

Peacock House
Claire T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful decor, wonderful hospitality, excellent service.

We were welcomed and made to feel right at home. We were in the Honeymoon Suite which was divine and luxurious. The Jacuzzi was fab and we were well taken care off. I would recommend the place to anyone looking for a quiet, romantic weekend away or for a peaceful stopover on a long trip. Well worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Thank you, Claire and it was a pleasure having you here. Hope to see you soon again.
Peacock Regards

Peacock House
Mariet C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing. Vriendelike personeel.

Ons is baie vriendelike ontvang. Het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Eerder laat as nooit. Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om julle gou weer te sien.
Peacock Groete

Peacock House
Zelda D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Besigheidsreis

Home away from home!

Baie netjies. Vriendelike diens. Sal dit verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met tieners

Heerlike ondervinding.

Baie dankie vir 'n heerlike onspanne aand wat ons kon rus in die pragtige plek. Die diens was uitstaande. Die ontbyt was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Baie dankie Renier en familie, dit was lekker om julle te kon akkommodeer en hoop ons sien julle gou weer!

Peacock Groete
Liné

Peacock House
Joey V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Oornag blyplek wat nie gemis moet word nie. Hoog aanbevele. Baie rustige atmosfeer en diens uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Baie dankie Joey. Was lekker om julle te akkommodeer en hoop ons sien julle gou weer. Peacock Groete

Peacock House
Erika V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en goed geleë.

Kamer was gerieflik, die diens was vriendelik en flink. Kamers het alles wat 'n mens kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Baie dankie Erika. Dis altyd lekker om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer. Peacock Groete

Peacock House
Lizette B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike mense en gemaklike verblyf.

Ons het net een nag oorgebly, maar die kamers is mooi, baie netjies en skoon. Die omgewing is stil en rustig. Sal definitief weer Peacock House besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy D
Saam met vriende

A definite return destination.

Awesome service - Ninnie is incredibly helpful, accommodating and a friendly host. Tasty breakfast. Lovely rooms. Central to shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, uitstekend en beter as vyfster.

Onvergeetlik, pragtige netjiese gastehuise, groen grasperke, liggies in die aand, voëltjies en kalmte. Gasvrou en heer is twee baie spesiale mense, geen moeite ontsien nie en dierbaar. Kos is heerlik en met liefde en klas voorberei. Nie eens in 'n vyfster het ons sulke goeie diens en mooi herinneringe gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Liewe Sanet, dankie vir jou pragtige boodskap. Ons is so bly dat julle lekker kon kuier en dat ons 'n bydra kon maak vir goeie herinneringe. Ons hoop om weer vir julle in die toekoms te sien en dan sommer as meneer en mevrou. Peacock-seënwense, Ennis en Ninnie

Peacock House
Christel V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V
Gesin met tieners

Pragtige tuin en gastehuis - werklik 'n rustige plek in die middel van Stilfontein.

Eenhede met verskillende groottes en kwaliteite. Maak seker van die eenheid wat jy boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peacock House se terugvoer

Dankie vir die mooi kompliment. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet en dat ons n glimlag in julle dag kon sit. Peacock-groete

Ninnie van Vuuren.

Peacock House
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopostraat 2, Stilfontein, 2550, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae04e677d945735734a094eba1ad8103041d08ce6206c9974dfe8335dd4d6591090d7f76a9e69d13378be111a2bf5d777550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Limpopo Street Stilfontein 2550 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84766 26.75743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem