Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear Tree Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Pear Tree Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Shannon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Tranquil, warm and welcoming, inviting guests to relax and connect with nature while listening to the sounds of the Lions River. The accommodation is spacious inside and out. Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die stoep gesit en kuier.

Die kothuis is baie goed ingerig en mens voel sommer tuis. Die uitsig is pragtig en die blyplek is naby besienswaardighede in die Natalse middellande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Besigheidsreis

Pragtige verblyf!

Baie lekker gebly! Great area en die diens en ontvangs was puik en uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Dankie, Adrian! Baie lekker om jou te ontmoet.

Pear Tree Cottage
Victoria V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V
Gesin met klein kinders

Peaceful.

We had a wonderful stay at Pear Tree Cottage. Dominique was very accommodating. The beds were lovely and comfy, the cottage was very clean and well-equipped. We loved lying around on the beautiful lawn watching the birds and enjoying the greenery. The farm has a lot of history, so take the time to read the information booklet in the cottage; you will be surprised. We found the people in the area incredibly friendly. Do yourself a favour and visit the Milestone Forest nearby for a walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was wonderful to meet you and your family and we hope to see you in the Midlands again soon.

Pear Tree Cottage
Chris H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Gesin met tieners

Great stay.

The cottage has everything one needs for a few days' city break away. It's neat and cosy, and the host is super caring and friendly. It's a short walk to the Lion's River for relaxing walks along the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review, we are so pleased that you enjoyed your stay.

Pear Tree Cottage
Lesley A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A

Perfectly located. Beautiful, peaceful, and private setting. Clean and comfortable.

Perfect for our requirements. Well catered for load shedding. Helpful and accommodating hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review, we are so please you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.

Pear Tree Cottage
Tarryn D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn D
Gesin met klein kinders

What a hidden gem!

It was a wonderful place to escape from the city and relax together as a family. Our toddler loved our walks to the river! We will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review Tarryn; it was a pleasure to meet and host you and your family.

Pear Tree Cottage
Dirk L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie, lyk mooier as op die foto's, ons kom definitief weer hier kuier.

Netjies, uitstekende ligging, rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Dirk!

Pear Tree Cottage
Giya M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giya M
Gesin met klein kinders

Hidden gem of peace and tranquility.

What an amazing place to escape from all the hustle and bustle. This gorgeous cottage felt like home and you can just relax. Well located for all the great Midlands Meander attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thanks for the lovely review Giya.

Pear Tree Cottage
Willie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met vriende

Fantastiese blyplek in 'n pragtige, still en rustige omgewing.

Dominique het ons vriendelik ontvang en was 'n wonderlike gasvrou. Sy het gereeld verneem of ons enige iets benodig, veral tydens beurtkrag. Pear Tree Cottage is 'n fantastiese en puik blyplek en het alles wat mens nodig het. Pragtig, skoon en netjies en geleë in 'n heerlike rustige en stil omgewing. Sal vir seker terugkeer as die geleentheid hom voordoen en kan hierdie Cottage vir seker aanbeveel vir iemand wat 'n plaas en rustige atmosfeer wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Willie.

Pear Tree Cottage
Linda G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Fantastic.

What an amazing little cottage, safe and peaceful location and just what we needed after a busy weekend of swimming way too many Midmar Miles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

So pleased you enjoyed your stay. It was lovely to meet you and hope to see you next year again.

Pear Tree Cottage
Colette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Baie aangename gasvrou. Persoonlike, klein gebare om mens welkom te laat voel en uitgehelp toe Eskom ons in die steek laat. Baie mooi plekkie met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Colette!

Pear Tree Cottage
Ruhan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike plekkie!

Alles was perfek vir 'n naweek in die Midlands. Dominique was 'n great gasvrou, en die plekkie is bitter mooi en skoon! Ons sal vir seker weer daar gaan bly! Rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Ruhan.

Pear Tree Cottage
Alec G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec G
Saam met vriende

Pragtige bestemming.

Fantastiese mense en mooiste uitsig. Rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Alec! Waardeer die resensie en ons hoop om julle weer te sien.

Pear Tree Cottage
Hermien L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L
Saam met vriende

Dit was 'n baie netjiese en pragtige kothuis met spesiale aandag aan klein detail.

Ons het die grootste waardering vir die ruikertjie van roosmaryn, kruisement en ander bydraes van die tuin, die warmwaterfles wat ons vol kookwater gedurende "loadshedding" gekry het, die potjies met vetplante en 'n baie netjiese verblyfplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie; ons waardeer dit!

Pear Tree Cottage
Shakira B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakira B
Gesin met klein kinders

Cosy and warm with serene views.

The cottage is comfortable with everything you would need. Dominique left small touches to make our stay extra special. The views are breathtaking. Very relaxing stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review Shakira. So pleased you enjoyed your stay and it was great to meet you all.

Pear Tree Cottage
Linda N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met tieners

Ideale plek vir 'n rustige wegbreek.

Die cottage is ideaal geleë met 'n pragtige uitsig en stil omgewing om net te kan ontsnap van die stad en lawaai. Baie netjies, skoon en goed toegerus, kon nie vir beter plek gevra het vir ons wegbreek nie. Die diens is ook baie goed en Dominique was baie gasvry en behulpsaam. Sal beslis weer bespreek by Pear Tree Cottage as ons weer in daai omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Hoop om julle weer to sien.

Pear Tree Cottage
Andrew P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Gesin met klein kinders

Great location and a well-stocked self-catering little cottage.

It is a very peaceful area and was one of the better places we have stayed as a family. The host made us feel very welcome. The kitchen and items were in good condition and we did not feel like the host 'cut any corners. '.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thanks for the review Andrew, great to meet you all.

Pear Tree Cottage
Casper B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustige verblyf.

Die eenheid is goed ingerig en het als wat nodig is vir 'n lekker naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie!

Pear Tree Cottage
Chenita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenita V
Gesin met tieners

Stunning cottage with beautiful location!

Stunning cottage with beautiful, peaceful location and view. The cottage is well equipped with all you'll need and with added little extra's - fresh milk, coffee, tea and even biscuits. Excellent security and close to great restaurants if you feel like eating out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Thanks for the lovely review Chenita! It was a pleasure to meet and host your family.

Pear Tree Cottage
Dewald V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met vriende

Rustige kuierplek!

Rustig, met 'n fantastiese uitsig en redelik naby aan al die besienswaardighede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pear Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Dewald! Hoop on julle weer to sien.

Pear Tree Cottage
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b31f2774d1f81cf24eeb3b824cec5bcc2193d74dfd957f8a784dace031f7df41436ed25995b259446f33bcf816837f5d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 C4 Caversham Road Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.416014820377 30.096833575394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem