Pear Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pear Tree Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n suiwelplaas in die Boesmansnekvallei. Dié eiendom is ideaal vir gaste wat die Suider-Drakensberg se platteland wil verken.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel die badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het rusbanke en 'n kaggel wat die leefarea warm hou in die wintermaande. Daar is ook draagbare braaigeriewe en tuinmeubels. Gaste kan wilde reënboogforel in die rivier vang. Daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Pear Tree Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pear Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 440 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za