LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pear Tree Cottage | LekkeSlaap
+29

Pear Tree Cottage

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Pear Tree Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Trish R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish R

Cute cottage in a tranquil area.

Thank you for sharing your lovely cottage with us. It is peaceful with a lovely view of the mountain.

Pear Tree Cottage's terugvoer

Thank you, Trish, for your kind review.

Pear Tree Cottage
Charel D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Very nice with warm, friendly hostess. Close to loads of walking routes and easy to come and go as you please.

Daniel E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel E
Gesin met tieners

Heerlik in die Tuin van Eden paradys, kan nie anders as om te rus nie.

Ons was 3 persone en dit was heerlik, maar te klein vir 3. Persoonlik dink ek dis slegs geskik vir twee persone. Die badkamer en slaapkamer is oopplan, geen privaatheid nie, dus eerder geskik vir 'n paartjie waar privaatheid nie 'n probleem is nie. Alles verder baie goed ingerig en gerieflik. Gasvrou baie hulpvaardig en gasvry. Baie gerieflik geleë, ons kon oral stap waar ons wou wees. Op dieselfde perseel is twee cottages en op die webtuiste is al die foto's deurmekaar, ons was nie heeltemal seker watter foto's pas by watter cottage nie.

Pear Tree Cottage's terugvoer

Thank you for your feedback.

It is suitable for 3, and in the description it says for a small family traveling with 1 child. The bathroom is en-suite and there's a door for the toilet.

On the website photos on TravelGround, if you look at the description it says: Pear Tree Cottage: Garden Cottage for the enquiry that you made and the booking you made.
For the bigger cabin, the price is higher and in the photo description it says: Vintage Forest Cabin. There is no mistake or confusion as the price varies significantly from 1 cabin to the other.

Pear Tree Cottage
Hannelie B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet asb. vir niemand van hierdie stukkie hemel vertel nie! Netnou wil die hele wêreld gaan, dan is daar nie genoeg tyd vir ons nie!

Baie baie lekker! Almal vir wie ek vertel daarvan en foto's wys, wil nou gaan.

Suzette C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Enkelreisiger

Fantasties. Wonderlike veilige verblyf.

Ek sal definitief weer daar oornag. Was heerlik en ek het veilig gevoel.

Colin S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful spot and loved the doggies

Loved our stay at Pear Tree Cottage. xxx

Schalk V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met vriende

Cosy and personal - out of this world.

Carmen thanks so much! We enjoyed it very much!

Charmaine S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis!

Carmen baie gasvry en ons het die diere se teenwoordigheid geniet.

Wilmien F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien F

Baie rustig en baie mooi.

Die plekkie was netjies. Die gasvrou was baie gasvry. Ek sal weer soontoe gaan.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-straat 22, Stormsrivier Village, 6308, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzU0MmM0LTRlZjYtNDQ5Ny1hZDViLTA4NzViNDg1YWY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 22 Formosa Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97094268308 23.88533949852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!