Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear View Cottages

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 281

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Pear View Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louis E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid.

Die eenheid is baie netjies en bevat alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magatho M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magatho M
Enkelreisiger

Scenic and peaceful.

Very comfortable. It would have been great to have a fireplace or electric blankets. The location of the cottage is idyllic and they are very nicely done. It's worth experiencing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nasreen M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nasreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It wasn't that bad of a stay.

We struggled with hot water, we had power outages on top of loadshedding. We struggled with hot water overall, it wasn't what we expected. The place is beautiful but I've been to better. Whilst they are more expensive, they were worth the money. This accommodation was something we needed and was the only place we could find on a short-term basis. I was disappointed that the sugar and coffee containers smelled like mold and dead fish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanet M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet M

We enjoyed our stay very much.

We booked 6 cottages; we were attending a wedding in the area and spent a few extra days at Slanghoek. The cottages were very comfortable, with a lovely view. The steep driveway to the cottages at the top can be a challenge for cars and people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

Beautifully appointed. Lovely views. Luxurious bedding. Clean and neat. Hot tub a hit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, pragtige uitsig.

Die eenhede bied pragtige uitsigte oor die Slanghoek-vallei. Dis stil en bied uitstekende ruskans. Dit is ook goed geleë om Ceres, Tulbagh en Worcester te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is in die eenheid. Die gasgeyser is egter 'n probleem, omdat dit aan en af skakel gedurende 'n stort en die water dan yskoud of kokend warm raak.

Ons verbly was vir 5 dae, sou dit waardeer het indien hul minstens net een keer die eenheid kom skoonmaak het. Uitsig vanaf die eenheid is die beste in die wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennely N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennely N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend!

Die uitsig is beslis 'n wenner en dit is die ideale plek om weg te breek uit die stad. Baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het vir twee dae. Daar is 'n winkeltjie op die perseel waar jy noodsaaklikhede kan koop. Al probleem wat ons ondervind het, was dat die stort/gasgeiser baie moeilik was om te reguleer. Die water was of yskoud of kokend warm. Dit was ook moeilik om te braai en die houtvuurbad aan die gang te kry omdat nat hout aan ons voorsien is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thato T
Gesin met klein kinders

One to remember. Definitely on the 'return to' list!

Breaking away to Pear View Cottages was just what the soul needed. Spouse and kids were happy and comfortable. The hot tub was the highlight and the view just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Quick midweek break.

The cottage is beautifully decorated and has everything you could possibly need. Absolutely spotless and very well appointed. The views are spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juli V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer met manjifieke uitsig.

Ons het heerlik geslaap, gebraai en die sterrehemel elke aand aanskou vanuit die warmbad. Die berge rondom ons was pragtig. Die huisie is lekker toegerus met alles wat mens nodig mag hê. Mens kan lekker gaan stap, fietsry, wynplase besoek en vele meer. Die putt-puttbaan is sekerlik een met die mooiste uitsig en nogal uitdagend vir diegene wat nie te geseënd is met die nodige balvaardighede nie. Lekker uitspanplek vir die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rus, asemrowende uitsig.

Die cottages het 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei. Die huis is netjies, die fasiliteite is goed en ons het baie lekker gekuier op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in 'n asemrowende omgewing.

Pragtig, silwerskoon en netjiese verblyf in 'n asemrowende natuurskoon en veilige omgewing. Die mooiste uitsig en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estell L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estell L
Gesin met tieners

Modern, skoon en netjies met 'n asemrowende uitsig.

Sou graag voorstel dat ten minste die braai-area daagliks skoongemaak word. Sou ook van vars handdoeke na twee dae gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Snowy K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Snowy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent views, sophisticated accommodation, luxury with heart!

A great stay! Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annadia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annadia V
Gesin met klein kinders

Die uitsig is baie mooi.

Ek sal definitief weer wil gaan. Dit was 'n voorreg om daar te kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional views. Very new and clean and crisp.

The views from the cottages are exceptional. The brand new cottages contain everything needed. Suggestions: shade for one's vehicle, and one bump in the super steep road is too high. Lastly, and most importantly, they said the owner plans to build 20 cottages. Please, please don't! In my view, if you add more, it will really spoil what makes the place beautiful, and, will likely reduce your bookings too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ms J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ms J
Gesin met tieners

Beautiful and relaxing

We had very good, peaceful and relaxing stay! Evo cottages is really beautiful, but is not settled and established yet. Very good equipped, small things missing like hand wash soap, robe hooks and a toaster, would be a nice to have. TV and internet would have been a bonus, for a family with teenagers. Overall it is a lovely cotage with beautiful decor and the hot water tub was a winner. Customer service was substantially good, and we will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekstraat, Slanghoek Mountain Resort, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe482fa04e5728a98eee546713137e86a4890c9a91389d35573a13995fe62395910d2daa4a80abf2902941f311d252b31179b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Slanghoek Street Slanghoek Mountain Resort 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.628537141255 19.230232466618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem