Pearl-Anne's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pearl-Anne's Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die Kaapse voorstad Vishoek. Dié kompleks 400 m vanaf Vishoek se strand en 2,5 km vanaf Kalkbaai, 'n ouwêreldse kusvoorstad met verskeie boheemse winkels, koffiewinkels, restaurante en 'n hawe.

Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank, 'n TV en 'n DVD-speler.

Slaapplek

'n Bespreking by Pearl-Anne's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pearl-Anne's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za